Resin-giet Werkswinkel
Resin-giet is ’n boeiende kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en op ’n oppervlak gegiet word. Deur middel van chemiese omsettings soos polimerisasie en oksidasie verhard dit tot ’n blink, glasagtige afwerking. Hierdie tegniek bied eindelose kreatiewe moontlikhede, van abstrakte patrone tot oseaan-effekte en marmerontwerpe. Was jy nog altyd versigtig om resin-giet aan te pak? Sluit aan by ons werkswinkel wat spesiaal ontwerp is vir diegene wat die fasinerende wêreld van vloeikuns wil verken in ‘n ontspanne en gesellige omgewing, aangebied deur ’n ervare kenner. Tydens hierdie werkswinkel sal deelnemers stap-vir-stap gelei word tot pragtige uitkomste.
Kategorie(ë):
