Sci-Ed Science Café: RSG Sterre en Planete
Wees deel van die gehoor tydens ‘n opname vir die gewilde Afrikaanse radioprogram, Sterre en Planete. Kom ontmoet Prof Matie Hoffman en luister terwyl Willie Koorts aanlyn inskakel vir die opname.
Kategorie(ë):
