Science@Dinner – English

Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n ligte ete in en terwyl jy jou aandete nuttig, sal ons jou wys hoe alles op die tafel gebruik kan word vir prettige wetenskap-aktiwiteite wat ook sommige basiese konsepte in die alledaagse lewe verduidelik.

R120 Staff members of the UFS Science-for-the-Future unit with Dr Cobus van Breda as the facilitator. 18 Jul 17:15 Family Math Facility at Sci-Ed LanguageEnglish
Kategorie(ë):