Science@Dinner – Afrikaans

Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n ligte ete in en terwyl jy jou aandete geniet, sal ons jou wys hoe alles op die tafel gebruik kan word vir prettige wetenskap-aktiwiteite te doen wat ook sommige basiese konsepte in die alledaagse lewe verduidelik. 

R120 Personeellede van die UV se Science-for-the-Future met Dr Cobus van Breda as fasiliteerder 16 Jul 17:15 Family Math Facility LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):