Sehlabelo

‘n Digitale teaterstuk wat die eerste keer in 2021 by die Vrystaat Kunstefees vertoon is en ‘n benoeming vir die Fakugesi-toekennings (Digitale Kuns-kategorie) ontvang het. Dit speel af teen die agtergrond van die fisieke, geestelike en droomwêreld … ‘n Koningin dans per ongeluk met bose geeste, onder die indruk dat hulle haar voorgeslagte is. Sy raak vasgevang in limbo en in ‘n wedloop teen tyd wanneer sy desperaat haar dogter, wat die prys betaal, probeer red. 

Gratis Moses Lechuti 17 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Jane Mpholo, Mannini Nkata, John Paka, Boitumelo Mohutsioa, Amanda Khumalo, Nonkosi Sokoyi, Boitumelo Mkhondo Jane Mpholo Pty Ltd Age Suitability13+ Age SuitabilitySuggested rape, Divinity LanguageSesotho
Kategorie(ë):