SEUN

Die storie van Seun, Dana Snyman se memoir, is nie ‘n storie wat nie vertel moet word nie. Menige mense is geraak deur die politiese bewegings in die 80’s. Nie almal het saamgestem nie, maar hierdie is ‘n universele storie oor die liefde tussen ‘n pa en ‘n seun. Die produksie toon dat niemand alleen is nie, almal is bang en deurmekaar oor mense se gedrag. Baie mans was of is geestelik verwond deur gebeure in die weermag en dit het ‘n impak op almal om hulle gehad. 

’n Innibos-produksie ondersteun deur NATi, vervaardig deur Leftfoot Theatre Productions.

R200 Nico Scheepers 15 Jul 09:30, 16 Jul 13:30, 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Wilhelm van der Walt Leftfoot Theatre Productions Ignatius van Heerden 75 min Age Suitability13+ LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):