Sip & Paint

Ontspan saam met ons wanneer ons skink en skilder! Onder leiding van ‘n plaaslike kunstenaar, met ‘n paar aanwysings oor hoe om te verf, kan jy jou kunsinnige kant verken en vryheid in kreatiewe uitdrukking vind – geen ondervinding is nodig nie. Geniet ‘n ontspanne atmosfeer en laat jou verbeelding die oorhand neem. Of jy nou hier is om te leer, te sosialiseer of net te ontspan, hierdie aand belowe pret, lag en ‘n meesterstuk om huis toe te neem. Kom vir die kuns, bly vir die atmosfeer. Sien jou daar! 

R300 Rory Potgieter 16 Jul 18:00, 17 Jul 18:00, 18 Jul 18:00 EXR 5 LanguageEnglish
Kategorie(ë):