Skryf, Skiet, Speel! (VryFlieks)

Die skryf van film- en televisietekste is ‘n unieke proses, soms onbekend aan diegene wat voor die skerm sit. Vind meer uit oor wat in ‘n skrywer se kop maal voor dit die televisieskerm haal. 

R40 17 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Thinus Ferreira, bekende draaiboekskrywers LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):