Sloernaaldwerk Werkswinkel

Sloernaaldwerk en -handwerk word al hoe meer gewild as ‘n vorm van kuns – veral in dié tye waarin ons aangemoedig word om in die oomblik te leef. Stukkies afvallap en -gare kry ‘n nuwe lewe in hierdie werkswinkel. Klein stukkies lap gaan gebruik word om groter stukke lap, soos byvoorbeeld denims en sakke, te versier met die kuns van sloernaaldwerk. 

R350 Frances van Schalkwyk, Rebecca Cantor 16 Jul 10:00, 18 Jul 10:00 EXR 5 LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):