small details, BIGGER PICTURE
In ‘n deurslaggewende verkiesingsjaar navigeer die 21-jarige Thando Bungane deur Suid-Afrika se demokratiese landskap, en ontdek die diepgaande impak van stemreg deur persoonlike en historiese perspektiewe. small details, BIGGER PICTURE is ‘n dokumentêr wat die geskiedenis van Suid-Afrika ondersoek, veral die era voor 1994 toe die swart meerderheid die reg om te stem ontneem is.
Kategorie(ë):