Soetsappig
Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge … Wulps, woelig en wawyd wakker, skerts en sing Pichi oor liefde, gender en queer-wees in ‘n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18’s of die meer fynbesnaardes nie.
Kategorie(ë):