Spirits of the Black Meridian

Dervish Productions kombineer die vaardighede en kennis van kunstenaars, historici, museums en gemeenskappe om ‘n unieke 50-minute promenade van meesleurende en interaktiewe drama te skep, gebaseer op argiefnavorsing. Spirits of the Black Meridian kyk na die versteekte stories van die globale meerderheid pioniers, van die 18de eeu tot vandag, wie se lewens ons kultuur, stede en wêreldbeskouing vir ewig gevorm het. Dervish laat hierdie diverse stemme in ‘n reeks gesprekke deur tyd en ruimte lewe teen die kreatiewe agtergrond van teater. 

R80 | R100 by die deur Hassan Mahamdallie 14 Jul 18:00, 15 Jul 21:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Joe Conteh, Monique Walker, Tyrone Huggins, Fiona Whitelaw Dervish Productions Isobel Hawson Age Suitability13+ LanguageEngels
Kategorie(ë):