Superheroes Vlieg Net Saans – Jaco Jacobs (Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa)

Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip- en plak en karakters geskep wat gebaseer is op van Lapa-Uitgewers se gewildste jeugboeke.

Gratis 15 Jul 13:30 EXR 3 LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):