Sy word Sestig!

Kom luister na stories en staaltjies uit die afgelope sestig jaar en kry ’n blik op die toekoms van die UV se Departement Drama- en Teaterkuns. Die rolverdeling in hierdie drama sluit in prof. Nico Luwes, ouddepartementshoof, prof. Anthea van Jaarsveld, huidige departementshoof, dr. Thys Heydenrych, programdirekteur en bekende alumni wat hul stemme gevind het op dié departement se teaterverhoë. 

Gratis 14 Jul 17:00 ATKV Boeke-oase Anthea van Jaarsveld, Nico Luwes, Thys Heydenrych, Therese Benade, Kingdom Moshounyane, Jane Mpholo en Maryke van Niekerk. LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):