TEBELLO – The Night Piece

TEBELLO – The Night Piece word ‘n ruimte vir sluimer, droom, slaapwandel en vertoon; dit soek na ‘n toestand van moegheid wat ons meer ontvanklik, deurdringbaar en sensitief maak. Die dramatiese eksperiment begin laat in die aand, met elke deelnemer wat hul eie bed het, en eindig dan die oggend met ‘n gesamentlike ontbyt deur die gehoor en die akteurs. Met Suid-Afrikaanse en Duitse uitvoeringskunstenaars se samewerking, beoog TEBELLO – The Night Piece om die ryk tradisies en rituele van Suid-Afrikaanse kulture te verken. 

R 100 early bird | R120 by die deur Napo Masheane, Nina Malotta 16 Jul 20:00, 18 Jul 20:00 Scholtz-saal Nina Malotta, Samuel Hof, Sello Pesa, Markus Niessner, Antonia Beermann Village Gossip Productions, O-Team Age Suitability18+ LanguageEngels, Duits, Sesotho
Kategorie(ë):