The King of Broken Things

The King of Broken Things is ‘n magiese storie oor gebroke en weggooi-items, selfs harte. Antieke Japanse tradisies, mitologie en drome herinner die gehoor daaraan dat die magiese oral rondom hulle is, en hulle oproep om aan die aarde en die gevolge van hul aksies te dink. Hierdie veelbekroonde produksie het onder meer die 2023 Fleur du Cap-teaterprys vir Beste Produksie vir Kinders en Jong Volwassenes gewen, en het pryse vir beste regisseur, beste teks en beste aktrise by die Golden Dolphin Internasionale Poppefees in Bulgarye (2022) gewen. 

R180 Michael Taylor-Broderick 14 Jul 18:30, 16 Jul 18:00, 17 Jul 17:30 Kunstetrust Rep Theatre Cara Roberts Bryan Hiles Theatresmiths 55 min Age Suitability10+ LanguageEnglish
Kategorie(ë):