The Masks

The Masks, ‘n protes- en weerstandteaterstuk, word deur een akteur opgevoer wat twee karakters uitbeeld. Die twee karakters bevind hulself in ‘n samelewing met spesifieke verwagte samelewing standaarde. Konflik ontstaan wanneer hierdie twee karakters elkeen verwerp word weens die lewens wat hulle lei. Die stuk handel oor temas van liefde, verlies, verraad en selfontdekking. 

R80 | R100 at the door Khauhelo Maikhi 15 Jul 18:00, 17 Jul 11:00 Eksamenlokaal 7 (EXR 7) Khauhelo Maikhi Palesa Makume Age Suitability16+ Age SuitabilitySex, Language LanguageEngels Sesotho
Kategorie(ë):