The Semblance of Permanence

Hierdie teks, geïnspireer deur Martin Koboekae se Of Cats and Dogs, volg die lewens van James, ‘n dramaturg, en Junior, ‘n aspirerende akteur. Met komiese elemente in die kontemporêre teks geïntegreer, ondersoek die teks ook temas van patriargie, rassisme en seksisme. Terwyl die saamwonende paartjie deur hul verhouding navigeer, word die gehoor gekonfronteer met die werklikhede van hoe liefde lyk en voel vir ‘n homoseksuele paartjie in ‘n heteroseksuele wêreld met al sy skyn. 

R120 Karabelo Plaatjie 15 Jul 15:30, 18 Jul 20:30, 19 Jul 15:30 EBW-ouditorium Jefferson J. Dirks-Korkee, Peter Taljaard PENM Productions & Flipping the Scripts 90 min Age Suitability16+ LanguageEnglish
Kategorie(ë):