The Super Cadres

Pieter du Toit ondersoek die ANC se nalatenskap van sy vroeë gloriejare tot die teleurstelling van Ramaphosa se presidensie. Hy toon aan hoe die aanstelling van kaderleiers op elke vlak van die regering oor tyd onvermydelik gelei het tot die (ineen)smelting van party en staat en die korrupsie wat wydverspreid kop uitgesteek het toe Jacob Zuma die leiding oorgeneem het. 

Pieter du Toit is die skrywer van topverkopers soos Die Stellenbosch Mafia en The ANC Billionnaires. Hy is ‘n assistent-redakteur by News24.com

R40 Jonathan Ball Publishers 17 Jul 16:00 ATKV Boeke-oase Pieter du Toit, Charles Smith LanguageEnglish
Kategorie(ë):