Tjommies (2023)
Suid-Afrika
Wanneer ‘n afgetrede polisie-inspekteur, wat aan ruimtevrees ly, ‘n uitsettingsbevel ontvang, raak hy bevriend met ‘n hawelose seun en saam beraam hulle ‘n plan om hom van sy fobie te bevry.
Kategorie(ë):