Tucking and Taping Towards Trans Rights

Suid-Afrika is die mees verdraagsame land rakende LGBTQIA+ regte. Of ten minste op papier … Maar wat van transgender akademici en transgender gevangenes? Wat van gesondheidsorgondersteuning en gelyke behandeling binne die samelewing? Hierdie paneelbespreking beoog om lig te werp op die huidige omstandighede van ‘n transgender individu wat in Suid-Afrika leef. 

R40 15 Jul 14:00 ATKV Boeke-oase Mosa Neema Rabannye, Nosana Sondiyazi, Sivuyisiwe Magayana LanguageEnglish
Kategorie(ë):