Vannie Wal, Af

Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, besig met sy meestersgraad, veilig voel in ’n onregverdige wêreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke in mekaar se arms. Maar die liefde en vertroosting wat hulle in die mees romantiese plekkie in die studentedorp beskore is, word getoets wanneer geheime en leuens kop uitsteek. 

‘n Suidoosterfees NATi Jong Sterre-produksie, moontlik gemaak deur NATi, die Jakes Gerwel Stigting en Artscape.

R150 Amelda Brand 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00, 19 Jul 14:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Dean-John Smith, Angelo Bergh Angelique Filter Mikyall Harris 60 min Age Suitability14+ LanguageAfrikaans, Engels
Kategorie(ë):