We Say Our Names When We Pray
We Say Our Names When We Pray verken die verwewing van vier transgender identiteite oor drie geslagte. Die vroue navigeer hul lewens in die geheim en kom by Madibuseng se huis bymekaar om gemeenskaplik verligting te vind van die wêreld se geweld. Hul vrede word versteur wanneer ‘n massamoord homself aan hulle opdring en hulle teen die gereg te staan kom. Die stuk gaan oor die liefde in al sy vorms: doelbewus, onbeantwoord, vlietend, onselfsugtig en romanties.
Kategorie(ë):
