What have you done with the garden?

What have you done with the garden? is ‘n interdissiplinêre werk deur Penny Wolhuter, met videografie deur Kim Wolhuter en regie deur Ignatius van Heerden. Dit gaan oor hoe mense onlosmaaklik met die natuur verbind is, en hoe jy, wanneer jy daarvan wegbeweeg of probeer om jou wilde kant te ontken, jou siel verloor. Ons moet dit wat ons het met ons verlede verbind. Ons moet vorentoe beweeg, maar steeds terugkyk en nooit vergeet waar ons vandaan kom nie. 

R120 Ignatius van Heerden 17 Jul 20:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Red Square Gardens Penny Wolhuter Leftfoot Dance Productions 50 min Age Suitability13+ Age SuitabilityNudity LanguageAfrikaans, English
Kategorie(ë):