Willemien en Meraaitjie en Willie Wragtig die Troeteldrakie!

In dié opvolg op Woelige Willemien en haar maatjie Meraaitjie, beleef die maats ʼn nuwe avontuur. Almal wil maatjies wees met die “gevaarlike draak” wat Willemien “verslaan” het en wat toe eintlik net ʼn klein, eensame drakie was. Hulle sou egter nooit kon raai in watter dilemma dié troeteldrakie Willie Wragtig hulle sou plaas nie. Wanneer ‘n nuwe bedreiging opduik, moet die maats Willemien en Meraaitjie, Frikkie Spiertier, Bang-Jan en Gawe Gawie kragte saamsnoer om weereens die koninkryk te red. 

R100 | R120 by die deur Nic Beukes 15 Jul 14:00, 16 Jul 12:30, 17 Jul 11:00, 18 Jul 09:00 Kunstetrust Repteater Tiaan Gerber, CW Laten, Stella Nortier, Marnique Terblanche, Gert Hay Age SuitabilityAlle ouderdomme LanguageAfrikaans
Kategorie(ë):