Boekgesprekke
Boekgesprekke
Valskermbataljon verhale bevat regte stories deur regte Parabats – die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en op die...
StorieKos is veel meer as net nog ʼn kookboek. In StorieKos nooi Frik jou uit om saam met hom op...
Waar oos & wes ontmoet vertel die storie van Dina Tseng. Sy treur 14 jaar lank oor haar verlore kollegeliefde...
Die primêre bron vir hierdie publikasie is Aäron Messelaar se boek, Forgotten but not Buried, wat ‘n stem gee aan die...
As ‘n Shakespeareaanse akteur, ‘n Christelike sendingwerker en ‘n isiXhosa-lofdigter ‘n kroeg binnegaan, sou hul gesprek soos die gedigte in...
Pieter du Toit ondersoek die ANC se nalatenskap van sy vroeë gloriejare tot die teleurstelling van Ramaphosa se presidensie. Hy...
In 1913 het ‘n geheime Amerikaanse miljoenêr, wat op die boonste verdieping van die beroemde Carlton Hotel gewoon het, ‘n...
Dis 1820 in die Kaapkolonie. Sophia Truter is getroud met regter Johannes Truter, nou Sir John. Sophia het ’n afkeer...
In Troep! vertel meer as ‘n honderd veterane oor wat hulle van hul dienspligtyd onthou: hoe hulle opgeroep is terwyl...
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in...
’n Jong man begin sy loopbaan by ’n kleinerige apteek in Bloemfontein. Maar is hierdie sinlose bestaan al wat vir...
Merang is ’n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want “merang” beteken “fees” en...
Lens speel af tydens die politieke oorgangstyd in Suid-Afrika (1988-1990). Die hoofkarakter, Chris Meyer, is ’n jong joernalis by Oggendspieël....
Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis en is nie bang vir harde werk nie. Dis immers ál hoe sy uit die armoede...
Mila Verster is ‘n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word binnekort agtien en Mila is gereed vir...
Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele en praktiese...
Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om...
Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Medestudent Lesea du Plessis gaan nie toelaat dat...
Op tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ‘n gesprek wat nie vir haar ore bedoel was nie. Sy was onder die...
In beautiful Caledon, a tragedy unfolds. The talented 16-year-old Deveny Nel’s death shocks the community and the nation. Julian Jansen...
Gedurende Operasie Sceptic waarin 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het, het tweede luitenant Paul...
