France, Germany, Romania Anne, ‘n jong aktrise, is op die drumpel om haar deurbraak in die fliekbedryf te maak. Amadou...
Gratis 16 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Michael Haneke Juliette Binoche, Thierry Neuvic, Josef Bierbichler
Jana en Chris word ná ’n moeilike aand wakker. Nie een van hulle het veel geslaap nie. Elkeen is vasgevang...
Gratis 16 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Philip Rademeyer Emma Kotze, Wilhelm van der Walt
Hierdie teks, geïnspireer deur Martin Koboekae se Of Cats and Dogs, volg die lewens van James, ‘n dramaturg, en Junior,...
R100 | R120 by die deur 15 Jul 15:30, 18 Jul 20:30, 19 Jul 15:30 Exam Room 7 (EXR 7) Karabelo Plaatjie Jefferson J. Dirks-Korkee, Peter Taljaard
We Say Our Names When We Pray verken die verwewing van vier transgender identiteite oor drie geslagte. Die vroue navigeer...
R80 | R100 by die deur 16 Jul 15:00, 17 Jul 20:00 Odeion Amfiteater Mosa Neema Rabannye Tidimalo Mholo, Roxy Mofubetsoana, Precious Bantom
The Masks, ‘n protes- en weerstandteaterstuk, word deur een akteur opgevoer wat twee karakters uitbeeld. Die twee karakters bevind hulself...
R80 | R100 at the door 15 Jul 18:00, 17 Jul 11:00 Eksamenlokaal 7 (EXR 7) Khauhelo Maikhi Khauhelo Maikhi
Sukkel jy om ‘n plek te vind wat jy jou huis kan noem? Wel, moenie verder soek nie … Mecrura...
R80 | R100 by die deur 16 Jul 15:00, 18 Jul 18:00 Eksamenlokaal (EXR 7) Kristen Fichardt, Matthew Dragner, Nicola Joubert, Sonja Louw, Shannon Hendry, Shaneeq Meniers, Kyle Truter
Dervish Productions kombineer die vaardighede en kennis van kunstenaars, historici, museums en gemeenskappe om ‘n unieke 50-minute promenade van meesleurende...
R80 | R100 by die deur 14 Jul 18:00, 15 Jul 21:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Hassan Mahamdallie Joe Conteh, Monique Walker, Tyrone Huggins, Fiona Whitelaw
Dit is jou gelukkige dag! Vier vertonings. Vier regisseurs. Een kaartjie! Sluit by ons aan terwyl ons ervaar hoe die...
R80 | R100 at the door 16 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Odeion Amfiteater Gert Hay Jaco Enslin, Jane Mpholo-Mehlape, CW Laten, Jené Heymans
Prooi/Prey is ‘n meesleurende teaterervaring waarin die gehoor ervaar hoe ‘n sindikaat te werk gaan. Met hul aankoms by die...
R180 | R200 at the door 17 Jul 12:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 17:00 Audio Visual Media HUB Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Penny Wolhuter, Ryan Rossouw
A Prayer to all my Azanian’s, ‘n oorspronklike eenbedryf-satire in Engels en Sesotho, is ‘n satiriese toneelstuk geïnspireer deur Guy...
R80 | R100 by die deur / at the door 16 Jul 17:00, 18 Jul 15:30 Eksamenlokaal 7 (EXR 7) Khotso Khalanyane Dan Madeley, Thabo Phokojwe
‘n Film oor die lewe en loopbaan van die Amerikaanse skilder Jackson Pollock. 
Gratis 17 Jul 20:00 Equitas-ouditorium Ed Harris Ed Harris, Marcia Gay Harden, Robert Knott
Dominee Stephen Kumalo is ‘n Zulu-predikant in landelike Suid-Afrika. Wanneer sy seun van roof en moord beskuldig word, onderneem Kumalo...
Gratis 18 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Darrell Roodt James Earl Jones, Richard Harris, Charles S. Dutton
Die storie wat in Kaapstad afspeel, vertel van ‘n Engelse professor wat sy werk verloor nadat hy ‘n verhouding met...
Gratis 15 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Steve Jacobs John Malkovich, Jessica Haines, Eriq Ebouaney
Die film vertel die verhaal van Poppie Nongena, ‘n Afrikaanse/Xhosa Suid-Afrikaner, wie se lewe draai om haar familie en die...
Gratis 17 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Christiaan Olwagen Clementine Mosimane, Anna-Mart van der Merwe, Chris Gxalaba
Nadat ‘n pasgebore baba tydens die bevalling sterf, word die moraliteit en professionaliteit van ‘n ob-gin, Nina, bevraagteken te midde...
Gratis 18 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Dea Kulumbegashvili Ia Sukhitashvili, Kakha Kintsurashvili, Merab Ninidze
Jason, ‘n teruggetrokke jong man, worstel deur die lewe terwyl hy die littekens van gesinsmishandeling in sy kindertyd dra met...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Thabani Makanza Marunzo Thomas, Fezeka Nontlanga, Lisa-Maree Bruiners, Siba Qoba, Gail Juta
Hierdie multi-internasionale, bekroonde kortfilm bied ‘n blik op die lewe van ‘n huiswerker wie se drome op ‘n jong ouderdom...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Patrick T. Peni Jane Mpholo, Nico Taljaard, Mosa Keketsi, Beauty Mlokoti ka Plaaitjies, Werner Shiraz Morris
‘n Digitale teaterstuk wat die eerste keer in 2021 by die Vrystaat Kunstefees vertoon is en ‘n benoeming vir die...
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Moses Lechuti Jane Mpholo, Mannini Nkata, John Paka, Boitumelo Mohutsioa, Amanda Khumalo, Nonkosi Sokoyi, Boitumelo Mkhondo
Die Date is ‘n aangrypende kortfilm wat die donkerkant van aanlyn vlerksleep en die gevare van die digitale wêreld ondersoek....
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Eric Kok Eudene Feder, Alvera Lakay, Alister Vezasie, Freda Kok, David Kok
Suid-Afrika Wanneer ‘n afgetrede polisie-inspekteur, wat aan ruimtevrees ly, ‘n uitsettingsbevel ontvang, raak hy bevriend met ‘n hawelose seun en...
Gratis 19 Jul 18:00 Equitas-ouditorium Philip Nolte Tobie Cronje, Pietie Beyers, Gregg Pettigrew
Suid-Afrika Lafras Verwey is al dertig jaar lank ‘n klerk in die staatsdiens. Bedags sorteer hy leêrs en verwyl sy...
Gratis 19 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Simon Barnard Tobie Cronjé, Chantell Phillipus, Albert Pretorius
Verbode Gedagtes in Stereo is geïnspireer deur die Facebook-blad I Regret Having Children, en verken die gedagtes van ‘n jong,...
R120 | R150 by die deur 15 Jul 16:00, 16 Jul 17:30, 19 Jul 17:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Thys Heydenrych Jani Marais
Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, besig met sy meestersgraad, veilig voel...
R120 | R150 by die deur 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00, 19 Jul 14:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Amelda Brand Dean-John Smith, Angelo Bergh
’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin...
R200 | R220 by die deur 14 Jul 19:30, 15 Jul 10:00, 16 Jul 16:00, 17 Jul 16:00 ATKV Wynand Mouton-teater Nico Scheepers Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin
Die storie van Seun, Dana Snyman se memoir, is nie ‘n storie wat nie vertel moet word nie. Menige mense...
R180 | R200 by die deur 15 Jul 09:30, 16 Jul 13:30, 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Nico Scheepers Wilhelm van der Walt
Niemand het ‘n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul...
R100 | R120 by die deur 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:30, 19 Jul 18:00 Kunstetrust Repteater Tailyn Ramsamy Roland du Preez
Om skoon te wees speel af in ‘n skool se badkamer. Die stuk ontbloot die intense, rou interaksie tussen twee...
R80 | R100 by die deur 15 Jul 16:30, 15 Jul 19:00, 16 Jul 16:30, 16 Jul 19:00, 17 Jul 16:30 Scholtz-saal-badkamer Adriaan Havenga Conradie van Heerden, Janco Nel
Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas....
R150 | R180 by die deur 15 Jul 13:30, 16 Jul 17:00, 17 Jul 13:30, 19 Jul 20:30 kykNet Scaena-teater Tinarie van Wyk Loots Cintaine Schutte, Carel Nel
Diek, die silwerdief, breek in by ’n huis. M se huis. Diek het gedink niemand is tuis nie. So ontmoet...
R80 | R100 by die deur 16 Jul 20:00, 19 Jul 13:00 Eksamenlokaal 7 (EXR 7) Zara West Kristen Fichardt, Sonja Louw, Jurie Boshoff, Mila Sobolewski, Nicola Nothnagel
’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in die snerpende...
R200 | R230 by die deur 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 ATKV Wynand Mouton-teater Marthinus Basson Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis
‘n Aangrypende duet-drama met Simon Bruinders. By George sien Abraham hoe sy lewe na die Tweede Wêreldoorlog verkeerd loop. Hy...
R100 | R120 by die deur 17 Jul 16:00, 19 Jul 11:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Zane Meas Simon Bruinders, Vanessa Schwartz
Die Vrou Op Die Dak, ‘n splinternuwe teks uit die pen van Germandt Geldenhuys, word aangebied deur dieselfde span van...
R150 | R180 by die deur 17 Jul 13:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Germandt Geldenhuys Je-ani Swiegelaar
Wanneer Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar in 1887 ontmoet, volg ‘n intense, roerende oorlog tussen twee gebroke mense. Hierdie...
R180 | R200 by die deur 17 Jul 20:00, 18 Jul 09:00, 18 Jul 20:30, 19 Jul 09:30 ATKV Wynand Mouton-teater Hennie van Greunen Stian Bam, Bianca Flanders, Eldon van der Merwe, Cintaine Schutte, Judi Hattingh