Maak gereed vir lansering in hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit! Bou jou eie vuurpyl uit huishoudelike materiaal en ontdek ‘n bietjie vuurpylwetenskap! 
R100 18 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou
‘n Maak-en-neem-saam-aktiwiteit waar jy jou eie malvalekkers van nuuts af kan berei en die wonder van voedselwetenskap kan ontdek.  
R100 16 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou
By hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit gaan jy jou eie replika-valskerm uit huishoudelike materiaal bou en dit dan vanaf die Sci-Ed-dak lanseer om...
R100 15 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko Gebou
‘n Maak-en-neem-aktiwiteit om jou eie badbomme te maak terwyl jy leer oor die chemie wat dit laat borrel en bruis!
R100 17 Jul 10:00 Sci-Ed Science Education Centre by die Winkie Direko-gebou