Die kombuis is waar ‘n bejaarde persoonlike sjef, Mohn, tuis voel – ‘n wêreld waar klassieke musiek altyd op die...
R100 15 Jul 13:00, 17 Jul 19:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt Shannon Hendry, Sonja Louw, Enzo Cocciante
Different Shades of Black is ‘n dinamiese teaterstuk wat fisieke teater, mimiek en komedie kombineer om die kompleksiteite van rasse-identiteit...
R100 17 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Kunstetrust Repteater Sinenhlanhla Mgeyi David Noto, Brooklyn Lottering, Sonia Mayor
Suid-Afrika ’n Prokureur se ontvangsdame is mal oor speurverhale en misdaadfilms. Wanneer sy glo haar baas is vermoor, rapporteer sy...
Gratis 19 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Koos Roets Tobie Cronje, Katinka Heyns, Jan Bruyns
Germandt Geldenhuys (beter bekend as Louis Koster in die gewilde kykNet-sepie, Binnelanders) en Je-ani Swiegelaar (beter bekend as Suster Naomi...
R180 18 Jul 10:00, 19 Jul 17:00 Odeion-ouditorium Germandt Geldenhuys, Je-ani Swiegelaar Germandt Geldenhuys, Je-ani Swiegelaar
‘n Komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge die hoof...
R200 19 Jul 20:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Wynand Kotze
Niemand het ‘n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul...
R120 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:30, 19 Jul 18:00 Kunstetrust Repteater Tailyn Ramsamy Roland du Preez
In Marion Holm se nuwe eenvrouvertoning verken sy die vraag oor identiteit deur haar (skreeusnaakse) stories oor hoe sy die...
R200 15 Jul 15:00, 17 Jul 12:30, 19 Jul 13:30 ATKV Wynand Mouton-teater Chris Vorster Marion Holm
Harte-Bliksems is ‘n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”. Andries, ‘n...
R100 15 Jul 16:30, 18 Jul 20:30 Kunstetrust Repteater DeBeer Cloete Anke Meyer-Auld, Norman Doubell
Hulle het ’n goeie show beplan, regtig, hulle’t gehoop om selfs vir ‘n prys genomineer te word. Maar die ou...
R200 15 Jul 19:30, 16 Jul 11:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 16:30 ATKV Wynand Mouton-teater Desiré Gardner, Hannes van Wyk
Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir Lewenslange Bydrae”...
R190 16 Jul 09:30, 17 Jul 09:30, 18 Jul 13:30, 19 Jul 17:30 kykNet Scaena-teater Retief Scholtz Marion Holm, Dean-John Smith
’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in die snerpende...
R230 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 ATKV Wynand Mouton-teater Marthinus Basson Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen...
R200 16 Jul 11:00, 18 Jul 13:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Èmil Haarhoff, Barend Mynhardt Tiaan Slabbert
Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders … Haar splinternuwe stand-up komedie, Effens Anders, bied ’n komiese en...
R200 16 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Aletta Francina de Kock
Die Vrou Op Die Dak, ‘n splinternuwe teks uit die pen van Germandt Geldenhuys, word aangebied deur dieselfde span van...
R180 18 Jul 20:00, 19 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Germandt Geldenhuys Je-ani Swiegelaar
Iemand is dood. Of iets is. Jana en Johan, twee familielede, sien mekaar vir die eerste keer in meer as...
R100 18 Jul 18:30, 19 Jul 16:00 Kunstetrust Repteater Karina Lemmer Wentzel Lombard, Tanja Franzsen