Skryf is nie net vir skrywers nie. Daar is mense wat skryf ter wille van die terapeutiese waarde daarvan. Die...
R40 19 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Zarine Roodt Lesedi Molefi, Adele Vorster, Lynette van Zyl, Dana Snyman
Soek jy ‘n kreatiewe en reflektiewe manier om jou innerlike wêreld te verken? Sluit aan by Zarine Roodt vir ‘n...
R400 18 Jul 09:00 Kanselierskamer (Eeufeessaal) Zarine Roodt
In hierdie holistiese werkswinkel neem ons deelnemers op ‘n unieke reis waar alle sintuie ingespan en die deure na selfontdekking...
R250 18 Jul 10:00 Scholtz-saal Lesingslokaal 33 Nelmari Oosthuysen, Maritsa Barlow
Resin-giet is ’n boeiende kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en op ’n oppervlak gegiet word. Deur middel van...
R390 15 Jul 10:00 EXR 3 Nelmari Oosthuysen