‘n Prettige voordragprogram vol giggel en humor met gedigte vanuit die oude doos tot vandag se lawwe limerieke sonder brieke!...
R40 17 Jul 20:00 ATKV Boeke-oase Raadskamer Peter Taljaard, Michelle Joubert, Nico Luwes
Onthou jy die tyd van Springbokradio, Die pad oor Kleinbegin en Staal Burger? Bring jou verbeelding, ’n kombers vir die...
R40 16 Jul 20:00, 18 Jul 20:00 ATKV Boeke-oase Amfiteater Thys Heydenrych Chris Vorster, Alec Debbo, Anthea van Jaarsveld, Thys Heydenrych, Jani Marais, Barend Kriel, en ander
Wanneer ons poësie laat asemhaal, onthul dit weggesteekte verbindings tussen klaarblyklik aparte wêrelde. Hierdie vertoning bring dinamiese stemme bymekaar –...
R40 19 Jul 18:00 ATKV Boeke-oase Tereska Muishond, Black Rose, Siphokazi Jonas, en ander / and other guests