Litfees
Litfees
Max Price was Vice-Chancellor of the University of Cape Town (UCT) for a decade that spanned a watershed period in...
What is the Critical Food Studies Programme? This programme grew out of the smaller Food Politics and Cultures Project and...
Interrogates, celebrates, performs and opens up a projectivescholarship on Ruth First’s extraordinary body of knowledge thatalso recuperates, recovers and rediscovers...
Displacement challenges us to rethink community, identity, and belonging. Richly illustrated and grounded in decades of research, it goes beyond...
In the heart of Farmer Oliver’s garden, lives a small grasshopper named Garry who wants nothing more in the world...
Valskermbataljon verhale bevat regte stories deur regte Parabats – die elite valskermsoldate wat deur die lug geval en op die...
Kom luister na stories en staaltjies uit die afgelope sestig jaar en kry ’n blik op die toekoms van die...
StorieKos is veel meer as net nog ʼn kookboek. In StorieKos nooi Frik jou uit om saam met hom op...
Waar oos & wes ontmoet vertel die storie van Dina Tseng. Sy treur 14 jaar lank oor haar verlore kollegeliefde...
Die primêre bron vir hierdie publikasie is Aäron Messelaar se boek, Forgotten but not Buried, wat ‘n stem gee aan die...
Peter Blum word as die sterkste vernuwende stem van die vyftigerjare beskou ten opsigte van taalontginning, verstegniek en tematiek, en...
Corlia Fourie het bekendheid verwerf met skryfwerk in verskillende genres: dramas (gepubliseer, maar ook vir die verhoog, radio en televisie),...
Nico Luwes behaal sy PhD-graad in Drama- en Teaterkuns in 2012 aan die UV met sy proefskrif onder prof. Hennie...
An all inclusive ticket for all the Literary festival events and discussions for the duration of the festival 14 –...
Hierdie is ‘n saamleer-ruimte waar jy jou digterlike talente kan verbeter – geskrewe en woordkuns. Deelnemers sal praktiese oefeninge kry...
Suid-Afrika is die mees verdraagsame land rakende LGBTQIA+ regte. Of ten minste op papier … Maar wat van transgender akademici...
Ondersoekende joernalis Jana Marx, wat veral bekend is vir haar werk aan Devilsdorp (2021) en haar boek Kultusse in Suid-Afrika...
As ‘n Shakespeareaanse akteur, ‘n Christelike sendingwerker en ‘n isiXhosa-lofdigter ‘n kroeg binnegaan, sou hul gesprek soos die gedigte in...
Pieter du Toit ondersoek die ANC se nalatenskap van sy vroeë gloriejare tot die teleurstelling van Ramaphosa se presidensie. Hy...
In 1913 het ‘n geheime Amerikaanse miljoenêr, wat op die boonste verdieping van die beroemde Carlton Hotel gewoon het, ‘n...
ʼn Gesprek oor die kreatiewe geskiedenis en sosiale (selfs maatskaplike) verantwoordelikheid van sepies (TV-dagvervolgverhale). Hoe het die Afrikaanse sepie-landskap (eties,...
’n Gesprek oor die transponering van romans na dramas en/of film. Hierdie proses staan bekend as intermediasie en is ’n...
’n Gesprek oor ’n nuwe huldigingspublikasie in die reeks oor Hertzogpryswenners van die S.A. Akademie. Dit handel oor die bekende...
Hannes aan Huis by die Vryfees is die geselsprogram waaroor almal praat! Sluit aan by Hannes terwyl hy gesels met...
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip-...
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip-...
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip-...
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip-...
Die Vrystaat Kunstefees en Lapa-Uitgewers bied gratis opwindende kunsflytprojekte vir die jongspan aan. Saam met vrolike voorlesings word daar geknip-...
‘n Prettige voordragprogram vol giggel en humor met gedigte vanuit die oude doos tot vandag se lawwe limerieke sonder brieke!...
Onthou jy die tyd van Springbokradio, Die pad oor Kleinbegin en Staal Burger? Bring jou verbeelding, ’n kombers vir die...
Wanneer ons poësie laat asemhaal, onthul dit weggesteekte verbindings tussen klaarblyklik aparte wêrelde. Hierdie vertoning bring dinamiese stemme bymekaar –...
Suid-Afrika se gunsteling suster kos-duo, Tietie en Nanna, bring hul Kaaps-Maleise geregte na die Vrystaat Kunstefees! Dié TikTok- en TVsterre...
Maklik met Marinda bevat resepte van nostalgiese huiskos sonder fieterjasies of vreemde bestanddele wat jy in ’n japtrap kan berei....
Aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Theo Neethling is sedert 1 April 2009 ’n professor in die...
Neem deel aan die diskoers oor die literêre genre, smut. Is hierdie ‘n nuwe fenomeen of eerder “Femininomeen” of is...
Die skryf van film- en televisietekste is ‘n unieke proses, soms onbekend aan diegene wat voor die skerm sit. Vind...
Sluit by ons aan wanneer ons rou oor die verlies van ons gunsteling plaaslike koerante. Het ons vir ewig die...
Hierdie gesprek bring vier uitmuntende jong leiers bymekaar – van mediese innovasie tot strategie, van impak en volhoubaarheid tot kundigheid...
Die Bella-Wet se intrede kruip nader. Wat is die impak daarvan op Afrikaans as akademiese taal en die vooruitgang daarvan?...
Kom luister saam wanneer drie legendes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs en Francois Griebenow, saam klets oor hul skryfprosesse. Wat draai...
Dis 1820 in die Kaapkolonie. Sophia Truter is getroud met regter Johannes Truter, nou Sir John. Sophia het ’n afkeer...
In Troep! vertel meer as ‘n honderd veterane oor wat hulle van hul dienspligtyd onthou: hoe hulle opgeroep is terwyl...
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in...
’n Jong man begin sy loopbaan by ’n kleinerige apteek in Bloemfontein. Maar is hierdie sinlose bestaan al wat vir...
Merang is ’n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want “merang” beteken “fees” en...
Lens speel af tydens die politieke oorgangstyd in Suid-Afrika (1988-1990). Die hoofkarakter, Chris Meyer, is ’n jong joernalis by Oggendspieël....
Anna-Mart is ’n noodeenheid-spesialis en is nie bang vir harde werk nie. Dis immers ál hoe sy uit die armoede...
Mila Verster is ‘n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word binnekort agtien en Mila is gereed vir...
Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele en praktiese...
Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie reken die klub van miljardêrs wat in en om...
Rachel April se lyk word gevind met ’n steekwond in haar hart. Medestudent Lesea du Plessis gaan nie toelaat dat...
Digter Antjie Krog keer terug na die landskap van haar kindertyd, die Vrystaatse vlaktes, haar tuiste; ook die tuiste van...
Op tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ‘n gesprek wat nie vir haar ore bedoel was nie. Sy was onder die...
In beautiful Caledon, a tragedy unfolds. The talented 16-year-old Deveny Nel’s death shocks the community and the nation. Julian Jansen...
Gedurende Operasie Sceptic waarin 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het, het tweede luitenant Paul...