Paneelgesprekke
Paneelgesprekke
Suid-Afrika is die mees verdraagsame land rakende LGBTQIA+ regte. Of ten minste op papier … Maar wat van transgender akademici...
Ondersoekende joernalis Jana Marx, wat veral bekend is vir haar werk aan Devilsdorp (2021) en haar boek Kultusse in Suid-Afrika...
ʼn Gesprek oor die kreatiewe geskiedenis en sosiale (selfs maatskaplike) verantwoordelikheid van sepies (TV-dagvervolgverhale). Hoe het die Afrikaanse sepie-landskap (eties,...
’n Gesprek oor die transponering van romans na dramas en/of film. Hierdie proses staan bekend as intermediasie en is ’n...
’n Gesprek oor ’n nuwe huldigingspublikasie in die reeks oor Hertzogpryswenners van die S.A. Akademie. Dit handel oor die bekende...
Neem deel aan die diskoers oor die literêre genre, smut. Is hierdie ‘n nuwe fenomeen of eerder “Femininomeen” of is...
Die skryf van film- en televisietekste is ‘n unieke proses, soms onbekend aan diegene wat voor die skerm sit. Vind...
Sluit by ons aan wanneer ons rou oor die verlies van ons gunsteling plaaslike koerante. Het ons vir ewig die...
Hierdie gesprek bring vier uitmuntende jong leiers bymekaar – van mediese innovasie tot strategie, van impak en volhoubaarheid tot kundigheid...
Die Bella-Wet se intrede kruip nader. Wat is die impak daarvan op Afrikaans as akademiese taal en die vooruitgang daarvan?...
Kom luister saam wanneer drie legendes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs en Francois Griebenow, saam klets oor hul skryfprosesse. Wat draai...
