Sci-Ed
Sci-Ed
Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n ligte ete...
Learn more about the Environmental Management Inspectorate, widely known as the Green Scorpions with environmental investigator Ryno Serfontein. Enjoy a...
Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskaplike konsepte in aksie. Die prettige aktiwiteite en eksperimente is gemik op opvoeding wat nuuskierigheid...
Explore the Bloemfontein night sky from the Sci-Ed rooftop. The Sci-Ed Science Education Centre invites you to informal stargazing events,...
Besoek die Sci-Ed Wetenskapopvoedingsentrum om wetenskap, tegnologie, ingenieurswese, kuns en wiskunde eerstehands, prakties en interaktief te ervaar. Besoek verskeie interaktiewe...
Maak gereed vir lansering in hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit! Bou jou eie vuurpyl uit huishoudelike materiaal en ontdek ‘n bietjie vuurpylwetenskap!
‘n Maak-en-neem-saam-aktiwiteit waar jy jou eie malvalekkers van nuuts af kan berei en die wonder van voedselwetenskap kan ontdek.
By hierdie maak-en-neem-saam-aktiwiteit gaan jy jou eie replika-valskerm uit huishoudelike materiaal bou en dit dan vanaf die Sci-Ed-dak lanseer om...
‘n Maak-en-neem-aktiwiteit om jou eie badbomme te maak terwyl jy leer oor die chemie wat dit laat borrel en bruis!
Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskap in aksie! Die prettige aktiwiteite en eksperimente bied opvoedkundige vermaak wat nuuskierigheid en belangstelling...
Kom geniet ‘n prettige wetenskapervaring terwyl jy aandete met jou gesin of vriende geniet. Die Science@Dinner-geleentheid sluit ‘n ligte ete...
Wees deel van die gehoor tydens ‘n opname vir die gewilde Afrikaanse radioprogram, Sterre en Planete. Kom ontmoet Prof Matie...