Vincent is ‘n tagtig-minuut-lange kabaret/kleinskaalse musiekblyspel wat die lewe en liefdes van die 19de-eeuse skilder Vincent Van Gogh ondersoek. Hierdie...
R180 15 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong Auditorium Amanda Bothma Daniel Anderson
The King of Broken Things is ‘n magiese storie oor gebroke en weggooi-items, selfs harte. Antieke Japanse tradisies, mitologie en...
R180 14 Jul 18:30, 16 Jul 18:00, 17 Jul 17:30 Kunstetrust Rep Theatre Michael Taylor-Broderick Cara Roberts
Hierdie teks, geïnspireer deur Martin Koboekae se Of Cats and Dogs, volg die lewens van James, ‘n dramaturg, en Junior,...
R120 15 Jul 15:30, 18 Jul 20:30, 19 Jul 15:30 EBW-ouditorium Karabelo Plaatjie Jefferson J. Dirks-Korkee, Peter Taljaard
What have you done with the garden? is ‘n interdissiplinêre werk deur Penny Wolhuter, met videografie deur Kim Wolhuter en...
R120 17 Jul 20:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Red Square Gardens Ignatius van Heerden Penny Wolhuter
Prooi/Prey is ‘n meesleurende teaterervaring waarin die gehoor ervaar hoe ‘n sindikaat te werk gaan. Met hul aankoms by die...
R200 17 Jul 12:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 17:00 Audio Visual Media HUB Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Penny Wolhuter, Ryan Rossouw
Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge …...
R150 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:00, 17 Jul 10:00 Naval Hill-planetarium Megan van Wyk Megan van Wyk
Wat gaan ons vanaand kyk? Opera? Skouspel? Komedie? Drama? Hoekom nie sommer iets van alles nie. Ilne Fourie bring die...
R150 15 Jul 19:00, 16 Jul 09:30, 18 Jul 17:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Ilne Fourie Ilne Fourie
Verbode Gedagtes in Stereo is geïnspireer deur die Facebook-blad I Regret Having Children, en verken die gedagtes van ‘n jong,...
R150 15 Jul 16:00, 16 Jul 17:30, 19 Jul 17:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Thys Heydenrych Jani Marais
Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, besig met sy meestersgraad, veilig voel...
R150 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00, 19 Jul 14:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Amelda Brand Dean-John Smith, Angelo Bergh
‘n Komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge die hoof...
R200 19 Jul 20:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Wynand Kotze
’n Poging tot ’n eenpersoonstuk, of ’n worstelende gedig, geskoei op, en met apologie aan, Shakespeare se Hamlet (ook jammer...
R220 15 Jul 20:30, 16 Jul 20:30, 18 Jul 17:00, 19 Jul 13:00 kykNet Scaena-teater Tinarie Van Wyk-Loots Tinarie Van Wyk-Loots
’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin...
R220 14 Jul 19:30, 15 Jul 10:00, 16 Jul 16:00, 17 Jul 16:00 ATKV Wynand Mouton-teater Nico Scheepers Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin
Die storie van Seun, Dana Snyman se memoir, is nie ‘n storie wat nie vertel moet word nie. Menige mense...
R200 15 Jul 09:30, 16 Jul 13:30, 17 Jul 20:00, 18 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Nico Scheepers Wilhelm van der Walt
Niemand het ‘n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul...
R120 15 Jul 20:00, 16 Jul 20:30, 19 Jul 18:00 Kunstetrust Repteater Tailyn Ramsamy Roland du Preez
Om skoon te wees speel af in ‘n skool se badkamer. Die stuk ontbloot die intense, rou interaksie tussen twee...
R100 15 Jul 16:30, 15 Jul 19:00, 16 Jul 16:30, 16 Jul 19:00, 17 Jul 16:30 Scholtz-saal-badkamer Adriaan Havenga Conradie van Heerden, Janco Nel
Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas....
R180 15 Jul 13:30, 16 Jul 17:00, 17 Jul 13:30, 19 Jul 20:30 kykNet Scaena-teater Tinarie van Wyk Loots Cintaine Schutte, Carel Nel
In Marion Holm se nuwe eenvrouvertoning verken sy die vraag oor identiteit deur haar (skreeusnaakse) stories oor hoe sy die...
R200 15 Jul 15:00, 17 Jul 12:30, 19 Jul 13:30 ATKV Wynand Mouton-teater Chris Vorster Marion Holm
Hulle het ’n goeie show beplan, regtig, hulle’t gehoop om selfs vir ‘n prys genomineer te word. Maar die ou...
R200 15 Jul 19:30, 16 Jul 11:00, 18 Jul 17:00, 19 Jul 16:30 ATKV Wynand Mouton-teater Desiré Gardner, Hannes van Wyk
Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir Lewenslange Bydrae”...
R190 16 Jul 09:30, 17 Jul 09:30, 18 Jul 13:30, 19 Jul 17:30 kykNet Scaena-teater Retief Scholtz Marion Holm, Dean-John Smith
’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en besluit ná ure in die snerpende...
R230 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 13:00, 19 Jul 20:00 ATKV Wynand Mouton-teater Marthinus Basson Carla Smith, Beer Adriaanse, Edwin van der Walt, Eben Genis
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen...
R200 16 Jul 11:00, 18 Jul 13:30 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Èmil Haarhoff, Barend Mynhardt Tiaan Slabbert
Ná al die vreesaanjaende stories oor Wilgenhof (ʼn koshuis in Stellenbosch) het ek vreeslike goed oor my tyd in Die Plek...
R190 15 Jul 17:30, 17 Jul 17:00, 18 Jul 20:00, 19 Jul 10:00 kykNet Scaena-teater Chris Vorster, Marion Holm Chris Vorster
Aletta Francina de Kock is nog altyd effens anders … Haar splinternuwe stand-up komedie, Effens Anders, bied ’n komiese en...
R200 16 Jul 20:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Aletta Francina de Kock
Die Vrou Op Die Dak, ‘n splinternuwe teks uit die pen van Germandt Geldenhuys, word aangebied deur dieselfde span van...
R180 18 Jul 20:00, 19 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Germandt Geldenhuys Je-ani Swiegelaar
Dit is die jaar van onse Heer 1745. Die trousseau is gepak. Die lemoene gepluk. Die lakens skoon gewas. En...
R130 15 Jul 13:00, 16 Jul 20:00, 17 Jul 09:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Nichola Viviers Jeanné-Marie Koekemoer, Heinrich Wentzel, Angelique Filter
Dié nuutgeskrewe, satiriese klug deur Nico Luwes dryf die spot met bestuurslede van ‘n nuwe artistieke streeksraad, die Provincial Organisation...
R180 16 Jul 14:00, 18 Jul 13:30, 19 Jul 20:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Petrus du Preez Veneshree Lingham, Kingdom Moshounyene, Obed de Koker, Angelo Mockie, Peter Taljaard, Pascaline Phale, Oliver Bonga, Jolene Swartz, Nancy Nkatsela, Rondo Mpiti, Thabang Matlali, Simone Beatrice v. Wyk, Lenthea Jantjies, Chicco deKoker, Jefferson Dirks-Korkee
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien … Hoekom sal jy nooit weer ‘n...
R220 17 Jul 17:00, 19 Jul 13:30 Odeion-ouditorium Tobie Cronje Amore Bekker
Wanneer Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar in 1887 ontmoet, volg ‘n intense, roerende oorlog tussen twee gebroke mense. Hierdie...
R200 17 Jul 20:30, 18 Jul 09:00, 18 Jul 20:30, 19 Jul 09:30 ATKV Wynand Mouton-teater Hennie van Greunen Stian Bam, Bianca Flanders, Eldon van der Merwe, Cintaine Schutte, Judi Hattingh