Mr. Isaacs vertel die verhaal van ’n talentvolle jong sokkerspeler, Tauriq Isaacs, wat worstel met ’n familiegeheim wat hom op...
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas Auditorium Enrico Hartzenberg, Crystal-Donna Roberts Ayden Croy, Amy May, Crystal-Donna Roberts, Marlon Swarts, Tamia Thompson
Matthew en Ben se vriendskap blom ná ’n toevallige ontmoeting. Maar alles begin ontrafel wanneer ongenoemde gevoelens onthul word, wat...
Gratis 17 Jul 17:00 Equitas Auditorium Luke Knowles Enrico Hartzenberg, Brandon Wesso, Jayden O’Reilly
France, Germany, Romania Anne, ‘n jong aktrise, is op die drumpel om haar deurbraak in die fliekbedryf te maak. Amadou...
Gratis 16 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Michael Haneke Juliette Binoche, Thierry Neuvic, Josef Bierbichler
Hierdie dokumentêr is ’n reis saam met die fotojoernalis Willem van der Berg op soek na ’n verlore draadspanner van...
Gratis 16 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Willem Van der Berg Jannetjie Jors, Nieklaas Jors, Hans Jors
Jana en Chris word ná ’n moeilike aand wakker. Nie een van hulle het veel geslaap nie. Elkeen is vasgevang...
Gratis 16 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Philip Rademeyer Emma Kotze, Wilhelm van der Walt
Hierdie dokumentêr vertel vier stories van apartheid in Suid-Afrika, gesien deur die oë van die Waarheids- en Versoeningskommissie. Wit soldate...
Gratis 18 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Deborah Hoffmann, Frances Reid Mary Burton, Pumla Gobodo-Madikizela, Mongezi Manqina, Helen Mirren (narrator)
‘n Film oor die lewe en loopbaan van die Amerikaanse skilder Jackson Pollock. 
Gratis 17 Jul 20:00 Equitas-ouditorium Ed Harris Ed Harris, Marcia Gay Harden, Robert Knott
Dominee Stephen Kumalo is ‘n Zulu-predikant in landelike Suid-Afrika. Wanneer sy seun van roof en moord beskuldig word, onderneem Kumalo...
Gratis 18 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Darrell Roodt James Earl Jones, Richard Harris, Charles S. Dutton
Die storie wat in Kaapstad afspeel, vertel van ‘n Engelse professor wat sy werk verloor nadat hy ‘n verhouding met...
Gratis 15 Jul 20:00 Equitas-ouditorium Steve Jacobs John Malkovich, Jessica Haines, Eriq Ebouaney
Die film vertel die verhaal van Poppie Nongena, ‘n Afrikaanse/Xhosa Suid-Afrikaner, wie se lewe draai om haar familie en die...
Gratis 17 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Christiaan Olwagen Clementine Mosimane, Anna-Mart van der Merwe, Chris Gxalaba
Nadat ‘n pasgebore baba tydens die bevalling sterf, word die moraliteit en professionaliteit van ‘n ob-gin, Nina, bevraagteken te midde...
Gratis 18 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Dea Kulumbegashvili Ia Sukhitashvili, Kakha Kintsurashvili, Merab Ninidze
Die wêreld lyk asof dit tot ‘n einde kom, vol van die oorblyfsels van die mens se teenwoordigheid. Kat is...
Gratis 15 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Gints Zilbalodis
Wanneer haar jong seun Minato vreemd begin optree, voel sy moeder dat daar iets verkeerd is. Toe sy ontdek dat...
Gratis 16 Jul 19:00 Equitas-ouditorium Kore-eda Hirokazu Ando Sakura, Tanaka Yuko, Nagayama Eita
Basel Adra, ‘n jong Palestynse aktivis uit Masafer Yatta op die Wesbank, veg sedert sy kinderjare teen die massa-uitdrywing van...
Gratis 17 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Basel Adra, Hamdan Ballal, Yuval Abraham, Rachel Szor
Jason, ‘n teruggetrokke jong man, worstel deur die lewe terwyl hy die littekens van gesinsmishandeling in sy kindertyd dra met...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Thabani Makanza Marunzo Thomas, Fezeka Nontlanga, Lisa-Maree Bruiners, Siba Qoba, Gail Juta
Tussen die wêrelde van kuns, tradisie en selfontdekking balanseer Becoming Sunny-Bella ‘n poëtiese en meesleurende reis na identiteit, kreatiwiteit en...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Sana-Bella Ebrahim Sana-Bella Ebrahim, Jeanette Pillay, Mike Mazzon, Rich-Marv Ellis, Pragashnie Naidoo, Patricia Devenish, Ayanda Fali
Hierdie multi-internasionale, bekroonde kortfilm bied ‘n blik op die lewe van ‘n huiswerker wie se drome op ‘n jong ouderdom...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Patrick T. Peni Jane Mpholo, Nico Taljaard, Mosa Keketsi, Beauty Mlokoti ka Plaaitjies, Werner Shiraz Morris
Die film is opgeneem tydens die 2024-Bodhi Khaya Artist Residency met die hoofrol wat vertolk word deur die Vrystaat-gebasseerde, bekroonde...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Sara Gouveia Jane Mpholo
Melody Corner is ‘n nostalgiese, romantiese musiekproduksie wat die lewenslange vriende Zoya en Siya volg terwyl hulle die druk van...
Gratis 16 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Hannah Veronica van Niekerk Thabiso Maphumulo, Zethembe Cecelia Ugwuoke, Amaka Ugwuoke, Michael Ugwuoke
Rachel, ‘n jong video-speletjie-ontwikkelaar, sukkel om haar voorkoms te aanvaar. Sy eet nooit iets nie tensy sy weet wat hoeveel...
Gratis 15 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Tanika Pillay Kabelo Maaka
‘n Digitale teaterstuk wat die eerste keer in 2021 by die Vrystaat Kunstefees vertoon is en ‘n benoeming vir die...
Gratis 15 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Moses Lechuti Jane Mpholo, Mannini Nkata, John Paka, Boitumelo Mohutsioa, Amanda Khumalo, Nonkosi Sokoyi, Boitumelo Mkhondo
In ‘n deurslaggewende verkiesingsjaar navigeer die 21-jarige Thando Bungane deur Suid-Afrika se demokratiese landskap, en ontdek die diepgaande impak van...
Gratis 18 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Thando Bungane
Die opkoms van stromingdienste het die manier waarop gehore met films omgaan, getransformeer, en bied onmiddellike toegang tot ‘n eindelose...
R40 15 Jul 14:00 Equitas Senate Hall Prof. Chris Broodryk Thinus Ferreira, Anika du Toit
‘n Kykie agter die skerms van film- en TV-komposisies openbaar die ingewikkelde proses van die skep van ‘n musiekstuk wat...
R120 17 Jul 10:00 Equitas Senaatsaal
Filmmakers moet die belangrike vaardigheid hê om woorde in visuele beelde te omskep. In hierdie praktiese sessie leer die bekroonde...
R200 19 Jul 10:00 Equitas Senaatsaal Kabelo Maaka
Het jy al gewens jy kan die digitale bemarkingswêreld betree, maar jy weet nie waar om te begin nie? Dan...
R150 16 Jul 14:00 Equitas Senaatsaal
Het jy al ooit gewonder hoe ‘n toneel vir die skerm geskryf word? Die beste manier om dit uit te...
R200 18 Jul 14:00 Equitas Senaatsaal Nico Scheepers
‘n Bespreking oor die legendariese Tobie Cronjé, gelei deur die gesoute Suid-Afrikaanse akteur en skrywer Chris Vorster. Hierdie spesiale geleentheid...
R40 19 Jul 13:00 Equitas Senaatsaal Chris Vorster
Die Date is ‘n aangrypende kortfilm wat die donkerkant van aanlyn vlerksleep en die gevare van die digitale wêreld ondersoek....
Gratis 15 Jul 17:00 Equitas-ouditorium Eric Kok Eudene Feder, Alvera Lakay, Alister Vezasie, Freda Kok, David Kok
Suid-Afrika Wanneer ‘n afgetrede polisie-inspekteur, wat aan ruimtevrees ly, ‘n uitsettingsbevel ontvang, raak hy bevriend met ‘n hawelose seun en...
Gratis 19 Jul 18:00 Equitas-ouditorium Philip Nolte Tobie Cronje, Pietie Beyers, Gregg Pettigrew
Suid-Afrika Lafras Verwey is al dertig jaar lank ‘n klerk in die staatsdiens. Bedags sorteer hy leêrs en verwyl sy...
Gratis 19 Jul 14:00 Equitas-ouditorium Simon Barnard Tobie Cronjé, Chantell Phillipus, Albert Pretorius
Suid-Afrika ’n Prokureur se ontvangsdame is mal oor speurverhale en misdaadfilms. Wanneer sy glo haar baas is vermoor, rapporteer sy...
Gratis 19 Jul 10:00 Equitas-ouditorium Koos Roets Tobie Cronje, Katinka Heyns, Jan Bruyns