We Say Our Names When We Pray verken die verwewing van vier transgender identiteite oor drie geslagte. Die vroue navigeer...
R100 16 Jul 15:00, 17 Jul 20:00 Odeion Amfiteater Mosa Neema Rabannye Tidimalo Mholo, Roxy Mofubetsoana, Precious Bantom
The Masks, ‘n protes- en weerstandteaterstuk, word deur een akteur opgevoer wat twee karakters uitbeeld. Die twee karakters bevind hulself...
R100 15 Jul 18:00, 17 Jul 11:00 EBW-ouditorium Khauhelo Maikhi Khauhelo Maikhi
Sukkel jy om ‘n plek te vind wat jy jou huis kan noem? Wel, moenie verder soek nie … Mecrura...
R100 16 Jul 15:00, 18 Jul 18:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt, Matthew Dragner, Zara West, Sonja Louw, Shannon Hendry, Shaneeq Meniers, Kyle Truter
Dervish Productions kombineer die vaardighede en kennis van kunstenaars, historici, museums en gemeenskappe om ‘n unieke 50-minute promenade van meesleurende...
R100 14 Jul 18:00, 15 Jul 21:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium Hassan Mahamdallie Joe Conteh, Monique Walker, Tyrone Huggins, Fiona Whitelaw
Dit is jou gelukkige dag! Vier vertonings. Vier regisseurs. Een kaartjie! Sluit by ons aan terwyl ons ervaar hoe die...
R100 16 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Odeion-amfiteater Gert Hay Jaco Enslin, Jane Mpholo-Mehlape, CW Laten, Jené Heymans
Die kombuis is waar ‘n bejaarde persoonlike sjef, Mohn, tuis voel – ‘n wêreld waar klassieke musiek altyd op die...
R100 15 Jul 13:00, 17 Jul 19:00 EBW-ouditorium Kristen Fichardt Shannon Hendry, Sonja Louw, Enzo Cocciante
Maia is vasgevang in ‘n draaikolk van sperdatums, isolasie, en die vervloekte krake in die muur van haar woonstel. Sy...
R120 15 Jul 20:30, 18 Jul 13:30 EBW-ouditorium Dhania Kara Schultz Frances van Rooyen, Heinrich Wentzel
Isn’t it just Divine, Ethel? is ‘n interaktiewe maskervertoning wat die wêreld van die stralende Ethels verken, gemaskerde glinsterende wesens...
R120 17 Jul 21:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 20:00 EBW-ouditorium Agnese Perri, Reggie Yip Agnese Perri, Reggie Yip
‘n Eerste-generasie immigrant probeer haar Habesha (Eritrese/Ethiopiese) erfenis en Britse identiteit balanseer Maar wat gebeur wanneer jy alles agterlaat vir...
R120 14 Jul 15:00, 15 Jul 09:00 kykNet Albert Wessels-ouditorium LULA.XYZ
Different Shades of Black is ‘n dinamiese teaterstuk wat fisieke teater, mimiek en komedie kombineer om die kompleksiteite van rasse-identiteit...
R100 17 Jul 20:00, 19 Jul 20:00 Kunstetrust Repteater Sinenhlanhla Mgeyi David Noto, Brooklyn Lottering, Sonia Mayor
A Prayer to all my Azanian’s, ‘n oorspronklike eenbedryf-satire in Engels en Sesotho, is ‘n satiriese toneelstuk geïnspireer deur Guy...
R100 16 Jul 17:00, 18 Jul 11:00 EBW Ouditorium Innocent Mohlakane  Rahantlane Koos, Vuyani Radebe 
Harte-Bliksems is ‘n lawwe rom-com wat die avonture van Annamart en Andries volg op die Afrikaanse dating-app “Biltong-en-Bokkies”. Andries, ‘n...
R100 15 Jul 16:30, 18 Jul 20:30 Kunstetrust Repteater DeBeer Cloete Anke Meyer-Auld, Norman Doubell
Diek, die silwerdief, breek in by ’n huis. M se huis. Diek het gedink niemand is tuis nie. So ontmoet...
R100 16 Jul 20:00, 19 Jul 13:00 EBW-ouditorium Zara West Kristen Fichardt, Sonja Louw, Jurie Boshoff, Mila Sobolewski, Signe Pietersen
Dit is ‘n gesellige aand in klein Emily se speelgoedkamer, waar haar verbeelding haar speelgoed tot lewe bring. Emily, ‘n...
R120 17 Jul 14:00, 18 Jul 10:00 Creative Kilowatt Kopanong-ouditorium Santie van Biljon Peter Taljaard, Claudi Els
‘n Aangrypende duet-drama met Simon Bruinders. By George sien Abraham hoe sy lewe na die Tweede Wêreldoorlog verkeerd loop. Hy...
R120 17 Jul 16:00, 19 Jul 11:30 kykNet Albert Wessels-ouditorium Zane Meas Simon Bruinders, Vanessa Schwartz
‘n Feëverhaal, maar nie soos jy verwag nie. ‘n Prinses wat swaarde swaai en ‘n Prins wat bak … Daar...
R100 15 Jul 11:00, 16 Jul 11:00, 17 Jul 09:00 Odeion-amfiteater Keila van Vuuren Elizri Malan, Jaco Enslin, Anke Meyer-Auld, Tiaan Gerber, Lehzè Nieuwoudt, Jené Heymans
Iemand is dood. Of iets is. Jana en Johan, twee familielede, sien mekaar vir die eerste keer in meer as...
R100 18 Jul 18:30, 19 Jul 16:00 Kunstetrust Repteater Karina Lemmer Wentzel Lombard, Tanja Franzsen
Bielie is ‘n humoristiese en poëtiese vertelling oor ‘n aspirant-”bosveldbul” wat vasbeslote is om sy merk te maak as een...
R100 17 Jul 17:00, 19 Jul 18:00 EBW-ouditorium DeBeer Cloete Barend Kriel