Embodied drawing workshop for kids. An exploration of play and movement through drawing on a large scale.
R180 19 Jul 14:00 Scholtz Saal Liz Vorster Liz Vorster
Tap into your inner creative genius through this live figure-drawing workshop. We’ll take charcoal lines on adventures in undiscovered territories...
R140 vir studente met 'n geldige studentekaart | R200 algemene kaartjie 17 Jul 11:00, 19 Jul 10:00 Scholtz Hall Liz Vorster Liz Vorster
Skryf is nie net vir skrywers nie. Daar is mense wat skryf ter wille van die terapeutiese waarde daarvan. Die...
R40 19 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Zarine Roodt Lesedi Molefi, Adele Vorster, Lynette van Zyl, Dana Snyman
Hierdie TPG-werkswinkel sal die deelnemers bekendstel aan linosnee, ‘n vorm van reliëfdruktegniek. Hierdie drie-uur-lange werkswinkel sal die metode verduidelik, voorbeelde...
R800 (Speelopsie), R1 350 (Meesteropsie) 18 Jul 11:00 Scholtz-saal The Printing Girls Cloudia Rivett-Carnac
Laat jou lig skyn deur ‘n kers te versier ten bate van die Vrystaat Nasorgsentrum vir die intellektueel gestremdes. Jy...
R80 15 Jul 15:00, 16 Jul 15:00, 17 Jul 15:00, 18 Jul 15:00 EXR 3 Student assistants
Ontspan saam met ons wanneer ons skink en skilder! Onder leiding van ‘n plaaslike kunstenaar, met ‘n paar aanwysings oor...
R300 16 Jul 18:00, 17 Jul 18:00, 18 Jul 18:00 EXR 5 Rory Potgieter
As jy reeds met kommersiële patrone gewerk het en jou ontwerpelemente wil inkorporeer of ‘n beterpassende ontwerp benodig, is hierdie...
R280 17 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 EXR 5 Nelia Venter, Norita Nefale
Hierdie is ‘n saamleer-ruimte waar jy jou digterlike talente kan verbeter – geskrewe en woordkuns. Deelnemers sal praktiese oefeninge kry...
Free 19 Jul 10:00 ATKV Boeke-oase Raadskamer Thuthukani Ndlovu
Het jy al ooit gewonder hoe ‘n toneel vir die skerm geskryf word? Die beste manier om dit uit te...
R200 18 Jul 14:00 Equitas Senaatsaal Nico Scheepers
Die Vrystaat is in volle “Bloem”. Kom vier 25 jaar van Fees-Wees deur liefde en vrolikheid te versprei deur die...
Free 16 Jul 09:00, 17 Jul 09:00, 18 Jul 09:00, 19 Jul 09:00 EXR 5 Student assistants
Soek jy ‘n kreatiewe en reflektiewe manier om jou innerlike wêreld te verken? Sluit aan by Zarine Roodt vir ‘n...
R400 18 Jul 09:00 Kanselierskamer (Eeufeessaal) Zarine Roodt
In hierdie holistiese werkswinkel neem ons deelnemers op ‘n unieke reis waar alle sintuie ingespan en die deure na selfontdekking...
R250 18 Jul 10:00 Scholtz-saal Lesingslokaal 33 Nelmari Oosthuysen, Maritsa Barlow
Leer hoe om breiswerk met ‘n hekelhaak maak. Nee, dit is nie Tunisiese brei nie, dit is “Knooking”. Dit is...
R435 16 Jul 14:00 EXR 5 Rebecca Cantor
Ontwerp jou eie pragstuk deur unieke stukkies lap aanmekaar te las om ‘n handgemaakte kwilt te skep. Tydens hierdie werkswinkel...
R400 15 Jul 15:00 EXR 5 Christine von Wielligh
Leer hoe om te brei en wonderlike projekte te skep met net jou vingers! Hierdie werkswinkel sal jou vingerbrei-tegnieke wys...
R650 18 Jul 15:00 EXR 5 Rebecca Cantor