Werkswinkels
Werkswinkels
‘n Klippie vir jou, en ‘n klippie vir my. Laat jou innerlike kunstenaar uitkom deur jou eie, unieke klippie te...
Besoek die Sci-Ed Wetenskapopvoedingsentrum om wetenskap, tegnologie, ingenieurswese, kuns en wiskunde eerstehands, prakties en interaktief te ervaar. Besoek verskeie interaktiewe...
Sluit aan vir ‘n prettige en kreatiewe polimeerklei-oorbel-werkswinkel waar jy jou eie unieke oorbelle of ander juwele gaan ontwerp en...
Resin-giet is ’n boeiende kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en op ’n oppervlak gegiet word. Deur middel van...
Sloernaaldwerk en -handwerk word al hoe meer gewild as ‘n vorm van kuns – veral in dié tye waarin ons...
Wanneer die winkels se parfuum nie daardie unieke reuk het waarna jy op soek is nie, hoekom kom maak jy...
Kom stik die maklikste drasak (“Tote Bag”) ooit! Hierdie werkswinkel is perfek vir enigeen wat lus het om ‘n nuwe...
In hierdie praktiese, kreatiewe werkswinkel sal deelnemers die tydlose kuns van makramé leer, met die fokus op ‘n eenvoudige en...
In hierdie intermediêre/gevorderde makramé-werkswinkel sal deelnemers die kuns van knoopwerk leer deur ‘n pragtige en ingewikkelde muurhang-planthouer te maak. Die...
