AFRIKAANS DIE TAAL VAN MY HART 2
Na die reuse sukses van Mathys Roets en Jacobus Silwer se 2023 produksie, Afrikaans die taal van my hart, kon hulle nie anders as om ‘n opvolg te doen nie! Daar is eenvoudig té veel gunsteling Afrikaanse liedjies uit ons almal se grootwordjare om by net een produksie in te sluit! Afrikaans, taal van my hart II sluit gunstelinge in soos Ballade vir ‘n enkeling, Bicycle sonder ‘n slot en Agter elke man. Nog ‘n reis van saamsing en onthou …
Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music
Musikant | Musician: Mathys Roets, Jacobus SIlwer
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Tydsduur | Running time at full length: 70 min
Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 5 Jul 16:00, 6 Jul 20:00
Lokaal | Venue: Odeion
Koop Kaartjies