Aku vang 'n ster

Aku vang ‘n ster

‘n Spanningsdrama wat afspeel in die onherbergsame Noord-Kaap met huweliksontrou, moord en selfsug. Aku is ‘n sonderlinge karakter en ‘n mengsel van San-Griekwa-Blank. Die maan is sy ma, die sterre sy ligte. Hy tel ‘n sterdiamant op en gierigheid dryf die dramatiese gebeure. Paul Boekkooi in Beeld: “[Dis] Aku se aardse maar poëtiese taalgebruik wat aan die karakter en die stuk sy bekoring gee. Aku plaas die edele koningstaal van die primitiewe jagter as kind van die veld teenoor die statiese kleinburgerlikheid.”

A tense drama set in the rural area of the Northern Cape. The moon is Aku’s mother, the stars his light, and the diamond he picks up, is a gift from the moon. Adrienne Sichel in The Star: “… a bravura play by Luwes who has proven that he can write with the vision and soul of a poet – a rare gist in any language. A strong sense of a rich, unique, form of expression in the tradition of Irish dramatist James Millington Syngy’s whimsical, poetic colloquialism – in Afrikaans.”

Debuut / Debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Jefferson Dirks-Korkee, Peter Taljaard, Michelle Joubert, Dion van Niekerk, Hilletje Moller-Bashew

Skrywer / Writer: Nico Luwes

Regisseur / Director: Nico Luwes

Ontwerpers / Designers: Brandon Hewetson (Dekor / Decor), Michael Garbet (Beligting / Lighting), Nico Luwes (Klank / Sound)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Thys Heydenrych

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Nico Luwes

Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Kunsteraad (NKR) / National Arts Council (NAC)

Taal / Language: Afrikaans, Griekwa-Afrikaans / Griqua Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 10 Geweld / Violence

Tydsduur / Running time: 85 min

Kaartjieprys / Ticket price: R145| R155 by die deur / at the door

Venue: EXR 6

Datum en Tyd / Date and Time:

Thursday, 06 October 16:00

Friday, 07 October 17:00

Saturday, 08 October 14:00

Share