Alles tot nou

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvroustuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van tien verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie vertoning is ‘n tell-all propvol humor en deernis en ‘n kykie na Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie. 

Debuut | Debut

Genre: Komedie – Eenvrouvertoning | Comedy – One-woman Show

Rolverdeling | CastAletta Francina de Kock

Skrywer | Writer: Aletta Francina de Kock

Verhoogbestuurder | Stage manager: Jeandré Hammond

 Vervaardiger | ProducerJeandré Hammond

Taal | Language: Afrikaans, English

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 16+

Tydsduur | Running time at full length: 85 min

Kaartjieprys | Ticket priceR150 vooraf, R170 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times4 Jul 20:30, 5 Jul 10:00, 6 Jul 19:00

Lokaal | VenuekykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)

Koop Kaartjies