Amanda Strydom- Amber / Ombré

Amber verwys na ‘n oranjebruin edelsteen, óf betekenvlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig“. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Strydom, Rall en Mouton weef in hierdie kabaret as’t ware ‘n klank-en-woordkleed met musiek en poësie. Amber / Ombré is vereer met die Woordtrofee by die Toyota Woordfees en genomineer vir ‘n Fiësta-toekenning. 

Genre: Kontemporêre musiek | Contemporary music

Rolverdeling | Cast: Amanda Strydom

Skrywer | WriterAmanda Strydom

Pianis | PianistCoenraad Rall

Tjellis | CellistSusan Mouton

Taal | LanguageAfrikaans, Engels, Nederlands, Spaans, Duits

Aanbevole ouderdom | Age suitability13+

Tydsduur | Running time at full length80 min

Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times5 Jul 20:00, 6 Jul 09:30

Lokaal | VenueOdeion

Koop Kaartjies