André Schwartz: Any Dream Will Do – My pad met Webber 

Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ’n persepsie dat André Schwartz en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. Liedjies soos Any Dream Will Do, Love Changes Everything, You Must Love Me, Send in the Clowns, Music of the Night, Memory en Pie Jesu is ingesluit. 

Genre: Musiekteater | Musical Theatre

Rolverdeling | Cast: André Schwartz

Regie | DirectingMatthew Counihan

Musiekregie | Musical directionBryan Schimmel

Musiek| MusicAndrew Lloyd Webber

Kitaar | Guitar: Mauritz Lotz

Klavier | Piano: Dawid Boverhof

Bindteks en samestelling | Binding text and compilationAndré Schwartz

Stelontwerp | Set design: Dennis Hutchinson

Vervaardiger | Producer: André Schwartz

Taal | Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitabilityAlle ouderdomme

Tydsduur | Running time at full length: 85 min

Kaartjieprys | Ticket price: R170 vooraf, R180 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times2 Jul 19:00, 3 Jul 14:00

Lokaal | VenueCreative Kilowatt Kopanong Ouditorium

Koop Kaartjies