

KUNSTEMARK AANSOEKE NOU OOP! | ARTS MARKET APPLICATIONS NOW OPEN!
16 Januarie 2023
Maak gereed vir die winterterugkeer van die Vrystaat Kunstefees! Na drie jaar is die volledige feeservaring terug in die winter, waar ons hoort! Sê totsiens vir die verwarring van die afgelope paar jare en merk jou kalenders. Al die Produksies, die Literatuurfees, Vrynge en ons fantastiese Kunstemark vind plaas vanaf 11 tot 15 Julie 2023.
Aansoeke vir ons verkopers en uitstallers is nou oop! Neem jou kans om jou talente en jou passie ten toon te stel! Ons kan nie wag om julle almal daar te sien nie!
Get ready for the highly-anticipated winter return of the Vrystaat Arts Festival! After three years, the complete festival experience is back in the winter, where we belong! Say goodbye to the confusion of past years and mark your calendars. All the Productions, the Literature Festival, Vrynge and our fabulous Arts Market will take place from July 11th to 15th, 2023.
Applications for our vendors and exhibitors are now open! Take your chance to showcase your talents and your passion! We can’t wait to see you all there!