Van Toeka

Van Toeka Taxi to Soweto1991 | SA Genre: Comedy Regisseur: Manie van Rensburg Rolverdeling: Elize Cawood, Marius Weyers, Sello Maake KaNcube Synopsis: ‘n Afrikaanse vrou se kar breuk en sy word geforseer om ‘n taxi te neem. Misverstande en kulturele verwarring lei haar na Soweto waar sy meer oor haarself leer. Ongewenste Vreemdeling1974 | SA … Read more

Anime

Anime Memories1995 | Japan Genre: Crime/Drama Director: Oliver Schmitz Starring: Thomas Mogotlane, Peter SePuma, Dolly Rathebe, Marcel van Heerden Panic is a low-rent hustler that works in the crime-ridden streets of Johannesburg. He only cares about his own needs until his world takes a shift with Anti-Apartheid attempts as people rise up against the South … Read more

International films

International films Zama2017 | Argentina Genre: Western Drama Director: Lucrecia Martel Starring: Daniel Giménez Cacho,Juan Minujín, Nahuel Cano, Lola Dueñas Synopsis: Zama is an officer in a secluded location. He nervously awaits permission from the King to move to Buenos Aires. While he waits, he is taunted by his seniors. The senior officers come and … Read more

The Summer Place Boutique Guest House

The Boutique Guest House consists of 9, very spacious and luxurious, individually decorated on-suite bedrooms. (Rooms average 22 sqm). Bedrooms have private entrances and French doors lead onto the garden. Rooms are equipped with Tea and Coffee Facilities and bar fridges. Email: info@thesummerplace.co.za Tel: 051 522 2412 Address: 18 Stegmann Street, Universitas, Bloemfontein, The Free … Read more

Slypskool in die skryf van jeugverhale

Hoe kry ’n mens die storie geskryf wat in jeugdige lesers se koppe bly maal? Met watter verhaalboustene gaan jy te werk, en hoe, as jy ’n geslaagde verhaal wil skep? Wat kan jy doen om die kanse te verbeter dat jou verhaal vir publikasie aanvaar sal word?Skryf in vir die ATKV-Skryfskool se verhaalslypskool om … Read more

Pepermossie

Gaste kan die gasvryheid van die Mossie geniet in die goed toegeruste kamers. Volledig gemeubileerd met klein kitchenette. ‘n Pragtige rustige omgewing met ruim stoepe om op te kuier en heerlike braaiplekke. Email: info@pepermossie.co.za Selfoon: 082 824 1021 | 083 265 4629 Adres: Corisa laan 1, Bainsvlei , Bloemfontein, South Africa Bespreek nou!

Adelante Lodge

Adelante Lodge offers comfortable accommodation in the heart of Bloemfontein, South Africa. Guests can enjoy our peaceful atmosphere for your business and travel needs. Take advantage of our swimming pool, free WIFI and breakfast facilities. The guesthouse are located in the centre of Bloemfontein’s sport & business hub. We are close to the main shopping … Read more

Palm Lodge

Palm Lodge in Bloemfontein has been offering business travelers and tourists excellent service and affordable 4 Star Accommodation since the early 90s. Centrally located near the N1, Mimosa Mall, University and Mediclinic, this bed and breakfast guesthouse provides guests with all the amenities you would expect from the top-class B&Bs and hotels in Bloemfontein. Experience … Read more

Rusplek Guest House

Rusplek boasts a wide array of rooms tailored to suit varying preferences and group sizes. Whether you seek a cozy space for solo travel, a family-friendly environment, or facilities for a large group, our accommodation options are designed to meet your needs. Email: bookings@rusplek.co.za Telephone: 051 522 5008 Address: 50 Scholtz St, Universitas, Bloemfontein, 9321 … Read more

Kovsie Inn

Kovsie Inn opened its doors in January 2015, offering boutique-hotel type guest accommodation. Ideally located on the Bloemfontein Campus of the University of the Free State, Kovsie Inn is the perfect place to stay when visiting the university. We have 18 comfortable en-suite bedrooms and our breakfast room and patio offers a relaxed atmosphere, while … Read more

Solo Gracia Guest House

Solo Gracia is a three- star upmarket  guesthouse. Their accommodation options include 11 luxury rooms, each offering its own ambience and character. All rooms are fully equipped with air conditioning, tea and coffee stations and bar fridges. The rooms can accommodate double accommodation, with en-suite bathrooms that offers both a bath and shower. Email: info@sologracia.co.za Telephone: +27 … Read more

With-Out Limits

“With-Out Limits” invites audiences on a futuristic journey amidst the Fourth Industrial Revolution, blending technology and human imagination. Follow the protagonist navigating a hyper-connected world, longing for authenticity amidst corporate rigidity. In this innovative performance, witness the fusion of video mapping technology and multiple award-winning choreographer and dancer Fana Tshabalala’s visionary direction, propelling viewers into … Read more

Marion Holm

Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks haar wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy soek nie smart nie, geniet nie verdriet nie, sy systap sonde en stouterds, glimlag gedwee en lag luid … Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én -heerlikheid. Kom lag … Read more

Die stoele

Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ouman sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar lank poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle sfere van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg stoele en nogmaals … Read more

Veelhoek

Barnard Gilliland se niggie Jana Cilliers hunker na ’n gesprek met hom. Sy onthou hom skaars – hy is sestig jaar gelede op die vroeë ouderdom van 24 dood; ‘n hoogs belowende digter. Kort ná sy dood verskyn sy debuutbundel, Veelhoek. Cilliers se poging om self te begin skryf, neem haar na haar neef se … Read more

Hans Haas se Horlosie

Hans Haas en sy dieremaats is terug met nog ‘n storie vol aksie en baie lesse om te leer. Hans het ‘n horlosie ontdek wat sy Oupa vir hom nagelaat het. Al die diere is baie geïnteresseerd in hierdie nuwe ontdekking, veral Morrie Meerkat wat dink aan planne om die diere op Haaslaagte goed die … Read more

Die Avonture van Robin Hood

Robin Hood is die storie oor ‘n legendariese boogskutter wat steel by die rykes en gee vir die armes. Of dis wat almal glo. Hier volg ons jou gunsteling karakters soos Robin, Little John, Friar Tuck en Maid Marian op ‘n lekker avontuur, die keer soos vertel deur Sheriff. Maak jou reg vir boogskietkompetisies, bose … Read more

Babah Go Wild

Ervaar die wildernis-wonderwêreld saam met jou Babah! Babah-Go-Wild is ‘n teaterstuk vir baba’s, kleuters (0-2 jaar oud) en hul voogde. Volg die veertjies van ’n babavoëltjie wat in die wildernis grootword deur storievertelling, musiek en objekte. Teater vir die jongste gehoorlede het suksesvol haar skoene uitgeskop by die Vrystaat Kunstefees in 2017 met Babah (Wenner … Read more

Liewe Heksie Vang Vis

Almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy haar besem in as ’n visstok. “Haai oe, dis vir my so lekker as ek ‘n vis vang. Dan sing ek sommer ‘n liedjie en die vis wil saam sing. Ek weet, want sy bek gaan so oop en toe. Of dalk gaap hy, … Read more

Kraal

Kraal is ‘n magiese verbeeldingsvlug van die outeur se voorgeslaglyn en ‘n poging om die wonde te genees van die nalatenskap van die “dop-stelsel”: ‘n kringloop wat generasies bruin families gevange hou.  Genre: Drama Rolverdeling | Cast: Jason Jacobs Konsep, skrywer en regisseur | Concept, writer and director: Jason Jacobs Verhoogbestuurder | Stage manager: Bamanya Yeko Beligting | Lighting: Bamanya Yeko Kostuums | Costumes: Julia Rosina … Read more

Lollos Sirkus

Lollos kry ’n uitnodiging na die sirkus! Die Lalalanders is baie opgewonde. Hulle word betower deur al die spoggerige toertjies, akrobate wat tuimel deur die lug en die slim rob wat drie balle gelyk op sy neus kan balanseer! Maar o gits, die narre is weg met vakansie! Die sirkusmeester vra die Lalalanders om in … Read more

Hans gee Herklaas horings

RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor. Teatergehore kry nou die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde … Read more

100 jaar van fisioterapie

Fisioterapie as beroep word vanjaar ‘n honderd jaar oud. Ons vier die belangrikheid van dié beroep in samewerking met die befaamde sanger Mathys Roets, Koos Bierman, fisioterapeut in Bloemfontein, en Chris Broodryk, fliekkenner van Pretoria. Hierdie paneelgesprek gaan gepaard met ‘n verwante filmvertoning Stronger. Die gesprek sal handel oor hoe film ‘n mens se opinie … Read more

Ligte, Kamera, Lees: Nuwe boeke oor film

Drie onlangse filmboeke maak opslae. What Film is Good For (2023), met Martin P Rossouw as mede-redakteur, is ‘n filosofiese verkenning van die waarde van film, asook die waarde van die ervaring vir die kyker. Chris Vorster se Franz Marx: Uit die Perd se Bek (2022) is ‘n biografie van die beroemde Afrikaanse vermaaklikheidslegende. Akademikus … Read more

Vryvrees: Reguit oor Rillers

Filmkenners en entoesiaste Cilliers van den Berg en die Universiteit van die Vrystaat se Drama Departement alum Nic Beukes asook meesters student aan die Universiteit van die Vrystaat, DJ Kruger gesels oor die Horror film genre en waarom “Horror” nogsteeds een van die populerste film genres in die wereld is.  Die gesprekleiers gee insig  tot … Read more

Radiodrama-werkswinkel met Dr Lelia Bester

“Ek verkies radio bo TV want die prentjies is beter” (Alistair Cooke). Televisie verskaf spesifieke beelde aan die kyker terwyl radio dit moontlik maak vir elke luisteraar om sy eie beelde te vorm. Radio het dus die potensiaal om miljoene beelde in die verbeelding van miljoene luisteraars te vestig en word daarom ook beskryf as … Read more

Riglyne tot resensies

Om filmkritiek toe te pas en films te resenseer, is vir enige kyker ‘n doeltreffende en bevredigende manier om verder betekenis te gee aan emosies, reaksies en refleksies op treffende kykstof. Deelnemers kan gerus vooraf die film The Sound of Freedom op Prime Video kyk aangesien hierdie film ‘n hoofverwysingspunt in die werkswinkel sal wees. … Read more

1

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery” word dié twee so gatvol vir mekaar dat hulle besluit om liewer te skei … maar watter een sal oorleef? Dié tong-in-die-kies-parodie ondersoek die tema van liefde en … Read more

Omhoog

Wat gebeur as diegene wat jy vertrou en liefhet die monsters is waarteen jy gewaarsku is? ‘n Partytjie ontaard in ‘n nagmerrie wanneer ‘n verskriklike ongeluk ‘n groep vriende op die dak van ‘n wolkekrabber gestrand laat. Terwyl die spanning hoog loop en hul bloed kook, word elkeen van die vriende gedwing om sy verhouding … Read more

Waansin

’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure.  Genre: Drama Rolverdeling | Cast: Carin Bester Skrywer | Writer: Carin Bester … Read more

The memories we keep are the ones stuck to the soles of our feet  

The memories … is a physical theatre performance originally created in response to Cecil Skotnes’ painting “The Last Supper”. The narrative links the painting’s Judeo-Christian mythology to the current global moment by looking at the impact of wars, the politics of mobility imposed by nation states, and the plight of those forgotten in the aftermath. … Read more

Stuur Groete vir die Moot

In Stuur Groete vir die Moot kyk ‘n siniese jong man vyftien jaar nà ‘n verwoestende tragedie terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot ‘n plofbare situasie waarin sy gesin hulself bevind het. Ons pak tasse, chassé-chassé deur die grapevine … en “boom”! Moenie hierdie kragtige debuut … Read more

SEE MUUR

SEE MUUR is ‘n roerende eenpersoonvertoning oor die onverbiddelikheid van verlies en rou. Alex se lewe lê aan skerwe nà ‘n onbeskryflike tragedie plaasvind teen die agtergrond van die lieflike, dog gewetenlose see. Hierdie fynbesnaarde, emosionele narratief met onverwagse oomblikke vol humor, sleur jou mee op ‘n hartverskeurende reis.  Genre: Drama – Eenmanvertoning | One-man show  Rolverdeling … Read more

Routrip

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te … Read more

Ouma is op pad

Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk … Read more

Ons Wag vir Godot

‘n Skreeusnaakse tragikomedie waarin niks gebeur nie – twee keer. Die eerste keer opgevoer in Afrikaans. Twee mans wag langs ‘n verlate pad en verwyl die tyd met speletjies, redenasies, en deur hoede uit te ruil. Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Waarvoor wag jy?   Debuut | Debut … Read more

Madame Pylinska en die Geheim van Chopin

Madame Pylinska en die Geheim van Chopin is die Franse skrywer Eric-Emmanuel Schmitt se beskrywing van klavierlesse by ‘n Poolse onderwyseres in Parys. Madame Pylinska het haar eie idee oor die soort oefeninge wat haar studente se tegniek sal verbeter, veral wanneer dit kom by Chopin. Schmitt besef uiteindelik dat sy hom eintlik leer oor … Read more

Byster

Byster is die storie van ’n jong vrou wat sukkel om 2023 te navigeer. Sy’s regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. Sy sê kaalvuis wat sy dink, wonder wat dit beteken om vrou te wees en vra haarself af of sy regtig ’n Afrikaner genoem kan word. Sy weet dit nie, maar … Read more

Alles tot nou

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvroustuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van tien verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie vertoning is ‘n tell-all propvol humor en deernis en ‘n kykie na Aletta se lewe … Read more

Mebala-bala

Dis weer winter, tyd vir wolkomberse en warm wolklere. Die Mebala-bala-projek bied vanjaar twee geleenthede aan om almal “wolwys” te maak. Met breinaald en hekelpen kan mense help om ‘n mosaïek-wolkunswerk van 5 247 wolblokkies te skep. Dan word verskeie werkswinkels ook aangebied waarmee vaardighede in onder meer weef- en kwiltwerk, viltmakery, tolletjiebrei, Franse naaldkuns en lappopmakery aangeleer kan word. Hierdie kleurvolle projek wil die gemeenskap bymekaarbring en bewustheid kweek oor die waarde en potensiaal van wol en handwerk.

It’s winter again, time for woollen blankets and warm clothes. The Mebala-bala project offers two opportunities this year to make everyone more “wool-wise”. With knitting needles and crochet hooks, people can help create a mosaic artwork made up of 5 247 wool blocks. Several workshops are also offered to learn skills such as weaving, quilting, felting, French needlework, and doll making. This colourful project aims to bring the community together and raise awareness about the value and potential of wool and handicrafts.

NUWE FEESDIREKTEUR AANGESTEL | FESTIVAL APPOINTS NEW DIRECTOR

Die Raad van die Vrystaat Kunstefees het Michael Garbett as die fees se nuwe direkteur aangestel. Die raad en die feesspan bedank Corneli van den Berg vir haar toegewyde diens, leierskap en visie wat die fees weer op die been gebring het ná die pandemie. Betrokkenes in die teaterindustrie ken Michael Garbett as ’n vernuwende … Read more