Babah Go Wild
Ervaar die wildernis-wonderwêreld saam met jou Babah! Babah-Go-Wild is ‘n teaterstuk vir baba’s, kleuters (0-2 jaar oud) en hul voogde. Volg die veertjies van ’n babavoëltjie wat in die wildernis grootword deur storievertelling, musiek en objekte. Teater vir die jongste gehoorlede het suksesvol haar skoene uitgeskop by die Vrystaat Kunstefees in 2017 met Babah (Wenner van ’n Spesiale Ontwikkelingstoekenning) en weer in 2018 met Babah-Go-Round (Beste Debuut Jeugteaterstuk genomineerde).
Debuut | Debut
Genre: Teater vir jong gehore | Theatre for young audiences
Rolverdeling | Cast: Schoemé Steenkamp, Hilletje Möller Bashew
Vervaardiger | Creator: Schoemé Steenkamp
Medevervaardiger | Co-creator: Hillétje Möller Bashew
Musiek | Music: Hilletje Möller Bashew
Produksiehuis | Production house: PuppeTrix
Taal | Language: Afrikaans, English
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 0-2 jr
Tydsduur | Running time at full length: 45 min
Kaartjieprys | Ticket price: R100 vooraf, R120 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 1-3 Jul 10:00, 4 Jul 15:00, 5-6 Jul 10:00
Venue: Scholtz Saal
Neen kennis: Elke kaartjie laat een baba en een versorger toe. Enige bykomende kind of volwassene wat saamkom, moet ‘n ekstra kaartjie koop.
Kindly note: Each ticket admits one baby and one caregiver. Any additional child or adult accompanying must purchase an extra ticket.