Bloedsusters

Welkom by die Rooi Tent, ʼn metaforiese spasie waar vroue bymekaarkom om hulself te herontdek en hul vroulikheid te vier. Vanaand loop die spanning hoog wanneer die susters van die tent se huwelike, sekslewens en finansies op die spel is – hulle moet net Moeder Natuur se finale toets deurstaan. 

DEBUUT | DEBUT

Genre: Komedie | Comedy

Rolverdeling | Cast: Suné Jansen van Rensburg, Sonja Louw, Nelandi Boshoff, Monique Liebenberg, Kristen Fichardt

Regisseur | Director: Suné Jansen van Rensburg

Skrywer | Writer: Miandra Hayward

Produksiehuis | Production company: CY content

Taal | Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+

Tydsduur | Running time at full length: 60 min

Kaartjieprys | Ticket price: R100 vooraf, R120 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times: 1 Jul 17:00, 3 Jul 20:00, 6 Jul 15:00 

Venue: Kunstetrust Repteater

Koop Kaartjies