Breathing

Duitsland / Germany 2012

Genre: Drama

Ouderdomsperk / Age restriction: 13

Regie / Director: Karl Markovics

Spelers / Actors: Thomas Schubert, Karin Lischka, Georg Friedrich

94 min

Tye / Times: 4 Okt / Oct, 16:30; 6 Okt / Oct, 11:30

 

Die veelgeprese regisseursdebuut van die veteraanakteur Karl Markovics (ster van die Oscar-wenner The counterfeiters) uit Oostenryk is ’n veelseggende, roerende portret van ’n tiener in die gevangenis (nuweling Thomas Schubert) wat parool probeer verkry deur by die dorp se lykshuis te werk. Hy is sedert geboorte so te sê in inrigtings grootgemaak en sy gedrag is aanvanklik kil en self-ondermynend; maar gou begin hy die somber werk met dooies respekteer en begin hy vrede maak met sy jeugmisdaad.

The acclaimed directorial debut from veteran Austrian actor Karl Markovics (star of the Oscar-winning The counterfeiters), is an eloquent, affecting portrait of an incarcerated teenager (newcomer Thomas Schubert) attempting to win parole by working at a local morgue. Raised from birth in institutions, he is initially impassive and self-sabotaging in his behaviour; soon, though, he begins to respect the solemn work of handling the dead and starts to come to terms with his youthful crime.

Share