Van Toeka

Van Toeka Taxi to Soweto1991 | SA Genre: Comedy Regisseur: Manie van Rensburg Rolverdeling: Elize Cawood, Marius Weyers, Sello Maake KaNcube Synopsis: ‘n Afrikaanse vrou se kar breuk en sy word geforseer om ‘n taxi te neem. Misverstande en kulturele verwarring lei haar na Soweto waar sy meer oor haarself leer. Ongewenste Vreemdeling1974 | SA … Read more

Anime

Anime Memories1995 | Japan Genre: Crime/Drama Director: Oliver Schmitz Starring: Thomas Mogotlane, Peter SePuma, Dolly Rathebe, Marcel van Heerden Panic is a low-rent hustler that works in the crime-ridden streets of Johannesburg. He only cares about his own needs until his world takes a shift with Anti-Apartheid attempts as people rise up against the South … Read more

International films

International films Zama2017 | Argentina Genre: Western Drama Director: Lucrecia Martel Starring: Daniel Giménez Cacho,Juan Minujín, Nahuel Cano, Lola Dueñas Synopsis: Zama is an officer in a secluded location. He nervously awaits permission from the King to move to Buenos Aires. While he waits, he is taunted by his seniors. The senior officers come and … Read more

Thinking about Sex and Food: ‘When the Rainbow is Bittersweet’ and ‘Kunda’

These two short films address the contours of sexualities, gender,  cultural practices, and decolonisation in the nexus of South Africa and India. The intellectual mission of these productions  enable further development of the scholarship on gender, sexuality, labour, migration, and coloniality to revolutionize, rethink, collaborate, historicise, and theorise new and untold narratives about a rich … Read more

Slypskool in die skryf van jeugverhale

Hoe kry ’n mens die storie geskryf wat in jeugdige lesers se koppe bly maal? Met watter verhaalboustene gaan jy te werk, en hoe, as jy ’n geslaagde verhaal wil skep? Wat kan jy doen om die kanse te verbeter dat jou verhaal vir publikasie aanvaar sal word?Skryf in vir die ATKV-Skryfskool se verhaalslypskool om … Read more

With-Out Limits

“With-Out Limits” invites audiences on a futuristic journey amidst the Fourth Industrial Revolution, blending technology and human imagination. Follow the protagonist navigating a hyper-connected world, longing for authenticity amidst corporate rigidity. In this innovative performance, witness the fusion of video mapping technology and multiple award-winning choreographer and dancer Fana Tshabalala’s visionary direction, propelling viewers into … Read more

Marion Holm

Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks haar wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy soek nie smart nie, geniet nie verdriet nie, sy systap sonde en stouterds, glimlag gedwee en lag luid … Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én -heerlikheid. Kom lag … Read more

Literatuurfees Weekkaartjie

This Pass gives you ultimate access to any Literature Festival event. The venues that you can gain access to are the ATKV-Boeke-oasis, Simonsvlei, and NALN. We are excited to see you there!  Please note that everyone attending the festival requires a Festival Pass for entry. Please have your Festival Pass ready to present at the … Read more

Bloedsomer 

Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en word oorgeplaas na Mooibaai. Die bedompige klimaat voel soos ’n tronksel en sy mis die ooptes van die Vrystaat en, daarmee saam, bekostigbare blyplek. Speursersant JP Hendriks, aan wie sy deesdae rapporteer, toon boonop nie ’n greintjie simpatie nie. Een Vrydagoggend in Desember vang … Read more

Sterretjiekind 

 “Oumie, wat is godsdiens?” Dit het Naledi een middag ná skool vir haar Oumie gevra. En weet jy wat? Daar vertrek Naledi en haar Oumie toe op ʼn gróót avontuur en ʼn opwindende ontdekkingsreis reg rondom ons planeet op soek na dit wat mense godsdiens noem en wat vir hulle sin in hul lewe gee. … Read more

Die stoele

Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ouman sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar lank poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle sfere van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg stoele en nogmaals … Read more

Hoerkind 

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal … Read more

Hannes aan Huis  

Hannes aan Huis by die Vryfees is die geselsprogram waaroor almal praat! Sluit aan by Hannes terwyl hy gesels met sommige van die grootste name in die vermaaklikheidsbedryf. Van akteurs en musikante tot dansers en komediante deel hul stories, insigte en geheime met Hannes. Jy sal lag, jy sal huil, en jy sal vermaak word … Read more

Veelhoek

Barnard Gilliland se niggie Jana Cilliers hunker na ’n gesprek met hom. Sy onthou hom skaars – hy is sestig jaar gelede op die vroeë ouderdom van 24 dood; ‘n hoogs belowende digter. Kort ná sy dood verskyn sy debuutbundel, Veelhoek. Cilliers se poging om self te begin skryf, neem haar na haar neef se … Read more

Hans Haas se Horlosie

Hans Haas en sy dieremaats is terug met nog ‘n storie vol aksie en baie lesse om te leer. Hans het ‘n horlosie ontdek wat sy Oupa vir hom nagelaat het. Al die diere is baie geïnteresseerd in hierdie nuwe ontdekking, veral Morrie Meerkat wat dink aan planne om die diere op Haaslaagte goed die … Read more

Audio Universe: Touring the Solar System 

Experience the Solar System like never before – by travelling on a spacecraft that can turn the objects in space into sound! The audience of this stunning 35-minute show is transported inside a special spacecraft that takes them to the European Southern Observatory’s Very Large Telescope (VLT) to view the stars in the night sky … Read more

Max Goes to the Moon 

Max, the dog, and a young girl named Tori take the first trip to the Moon since the Apollo era. Along the way, the story sets the stage for the more sophisticated science of the “Big Kid Box” sidebars, which cover topics including “Phases of the Moon,” “Wings in Space?” and “Frisbees and Curve Balls … Read more

Mission to Mars 

Will the first humans travel to Mars in 2024? This show explores what these “lucky” individuals may experience while establishing a new colony on Mars. How do the conditions on Mars compare with those on Earth and those on the other inner planets, namely Mercury and Venus?  Genre: Full-dome astronomy show Presenter: Sakkie van der Westhuizen Language: … Read more

Passport to the Universe / Ruimtevorms 

In die dubbel-rolprent kindervertoning Passport to the Universe, met Tom Hanks as verteller, onderneem ons ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet deur die Melkweg Sterrestelsel tot aan die einde van die waarneembare Heelal.   Ruimtevorms is ’n volkoepelrolprent in Afrikaans met Magdaleen Schoch as verteller. Is die aarde rond soos ‘n bal, of rond soos … Read more

Sending na Mars 

Sal die eerste mense moontlik reeds in 2024 na Mars reis? In dié vertoning ondersoek ons wat hierdie “gelukkige” individue mag ervaar terwyl hulle ‘n nuwe kolonie op Mars vestig. Hoe vergelyk die toestande op Mars met dié op die aarde en op die ander binne-planete, naamlik Mercurius en Venus?  Genre: Children’s show Presenter: Magdaleen Schoch Producer: … Read more

Ted’s Space Adventure 

We’ll explore the Solar System with a bear named Ted (and his companion Plant), learning about the things we find there and how they affect us. The show is presented with interactivity, music and rhyme and is a must for preschool children!  Genre: Children’s show  Presenter: Matie Hoffman  Language: Afrikaans, English   Age suitability: 3-7 … Read more

Sci-Ed interactive exhibits 

Visit the Sci-Ed Science Education Centre to experience science, technology, engineering, art and mathematics through hands-on, interactive and experiential activities. Engage with multiple interactive exhibits and educational displays at the outdoor Science Park and indoor Science Discovery Centre.   Ticket price: R30 (Children under the age of 16 should be accompanied by an adult)  Dates … Read more

Sci-Ed Science Education Centre 

The UFS Sci-Ed Science Education Centre provides a fun and exciting popular science environment to experience science through hands-on, interactive and experiential experiences. Engage with multiple interactive exhibits and educational displays at the outdoor Science Park and indoor Science Discovery Centre and enjoy events like stargazing, science shows, the Science Café and Science@Dinner.  Ticket price: … Read more

Sci-Ed Science Café 

Enjoy a coffee shop experience during an interesting science talk. The purpose of the Science Café is to raise public awareness and stimulate interest in the “science around us” by hosting non-formal, informative talks on relevant science related topics. Although the sessions at the Science Café will be non-formal and directed at the public at … Read more

Science@Dinner 

Come and have a fun science experience while having dinner with your family or friends. Science@Dinner includes a light meal and while you are enjoying dinner you will be guided on how to use everything on the table to do fun science activities which in turn explain basic concepts in real-life.  Presenter: Staff members of … Read more

Sci-Ed Stargazing 

Explore the Bloemfontein night sky from the Sci-Ed rooftop” The Sci-Ed Science Education Centre invites you to informal stargazing events, whether you are a seasoned astronomer or simply interested in the Bloemfontein night sky. Apart from naked eye observations, we will also look at celestial objects through a 10” Dobsonian telescope.  Theme: Bloemfontein Winter Night … Read more

Science Show at Sci-Ed:  

Come and enjoy exciting demonstrations of science concepts in action”. The fun activities and experiments are aimed at edutainment that will encourage curiosity and inquiry among the young and old. Topics: TBA Running time at full length: 1 hour Ticket price: R50 (Children under the age of 16 should be accompanied by an adult) Dates and times: 2 … Read more

Weston-Farman Biplane replica at Sci-Ed 

An event that will inform participants on the conceptualisation and construction of the Weston-Farman Biplane scale exhibit in Sci-Ed. This exhibit is a replica of the first aeroplane built by a South African in 1906 in the then called Brandfort, a rural town in the Free State province. The presentation will touch on the following … Read more

Die Avonture van Robin Hood

Robin Hood is die storie oor ‘n legendariese boogskutter wat steel by die rykes en gee vir die armes. Of dis wat almal glo. Hier volg ons jou gunsteling karakters soos Robin, Little John, Friar Tuck en Maid Marian op ‘n lekker avontuur, die keer soos vertel deur Sheriff. Maak jou reg vir boogskietkompetisies, bose … Read more

die waarheid oor duiwe  

die waarheid oor duiwe is ‘n intieme musiekproduksie vir een vrouestem, ondersteun deur ‘n klavier en ‘n dwarsfluit. Die poësie van die bekroonde digter, Gisela Ullyatt, kry vlerke deur swewende melodieë, nostalgiese, gesproke teks en treffende visuele komponente. Iewers tussen klassieke en kontemporêre musiek vind elke gehoorlid ‘n raakpunt tydens dié aangrypende, eiesoortige Suid-Afrikaanse vertoning.  … Read more

Babah Go Wild

Ervaar die wildernis-wonderwêreld saam met jou Babah! Babah-Go-Wild is ‘n teaterstuk vir baba’s, kleuters (0-2 jaar oud) en hul voogde. Volg die veertjies van ’n babavoëltjie wat in die wildernis grootword deur storievertelling, musiek en objekte. Teater vir die jongste gehoorlede het suksesvol haar skoene uitgeskop by die Vrystaat Kunstefees in 2017 met Babah (Wenner … Read more

Daarom skryf ek

Om ‘n liedjie te skryf, kan helend, grondverskuiwend of selfs ontblotend wees. In die produksie Daarom skryf ek, vertel Anna meer van die ontstaan van sommige van haar eie liedjies, asook verassende stories oor waarvandaan bekende liedjies soos dié van die Beatles, Coenie de Villiers, Leonard Cohen, Lucas Maree en Bob Dylan kom. Die gehoor … Read more

Drie van die Bestes

Danie Niehaus, Mathys Roets en Germandt Geldenhuys – drie kunstenaars met uiteenlopende stemme, persoonlikhede, musiekstyle en loopbane op één verhoog. Die eindresultaat: Drie van die Bestes. Een van Suid-Afrika se gewildste sangtrio’s maak al vir dekades lank musiek en sorg weereens vir ‘n ongelooflike musikale reis.  Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music Sangers | Singers: Mathys Roets, … Read more

Estetika Kuiers 

Elandré keer terug na die Vrystaat Kunstefees met sy kraakvars versameling musiek, Estetika; ‘n Kuier saam met Elandré en sy vurige vyfstuk-orkes. Neem ‘n nostalgiese reis deur die 2000’s se motorhuis-ruk-en-rol-klanke en ervaar die nuwe nommers eerstehands en in persoon.   Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music Rolverdeling | Cast: Elandré (Sanger, Mede-regisseur), Anrich Engelbrecht (Tromme), Duard Musk (Bas), … Read more

Leonard Cohen vir die Afrikaanse siel

Eers was die meeste Leonard Cohen-aanhangers skepties: Hoe kan enigiemand waag om Cohen se onvergelykbare poëtiese lirieke in Afrikaans te vertaal? Maar skeptisisme het gou verander in verwondering, en die album was ’n ongekende sukses. Dis nou ‘n dekade later en gehore is steeds in vervoering oor Koos van der Merwe se nuwe Afrikaanse akoestiese … Read more

Navi Redd

Ná 20 jaar in die bedryf, is Navi Redd steeds besig om gehore van jonk en oud op hul tone te hou met hul akapella musiek. Die vyf lede is reeds van 2004 af saam met mekaar op die opwindende reis. Ouer, wyser en gryser, maar nog steeds net so vol energie soos hulle was … Read more

Oor jou dooie liggaam 

Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime. Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met ’n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore, net om weer hul opwagting te maak. As lyke … Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. ’n Berekende blik agter ’n gemoedelike plattelandse glimlag. Kan … Read more

Afdraai na Annabel 

Nadat ’n ramp Annabel op die dorpie Warrenton getref het, wil sy nie langer hier aanbly nie. Haar vrese en selfverwyt jaag haar deur die Noord-Kaap waar sy haar verlede en verliese konfronteer. Sy en haar hond, Wolf, reis van dorp tot dorp. Die mense wat sy op haar pad ontmoet, leer haar nie net … Read more

Die Beweging van Bloed 

Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oraloor. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom ’n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde neem die leidrade … Read more

Die Melkweg en die Miskruier 

In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om net een maal weer hul familieplaas Donkerhoek te sien en ’n neersitplek te soek vir die bondel wat sy so lank al met haar saamdra. Sy het egter nie ’n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet … Read more

Ek het ‘n Engel gesien 

Ek het ‘n Engel gesien is stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel.“Die terugvoering was oorweldigend,”sê sy.“En met elke storie was die versoek,‘Sit dit vir ons in ‘n boek, asseblief’.” Dié boek is gevul met diep menslike ervarings … Read more

Gebeente 

Dit is byna vier dekades ná Toorberg. Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman (wat destyds as jong man die afarmmagistraat van Toorberg, Abraham van der Ligt, in die gange van Bellville se landdroshof raakgeloop het) aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die vergete grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur … Read more

Marius Weyers 

Hierdie biografie deur sy vriend en mede-akteur Chris Vorster is ’n nodige blik op die omvangryke loopbaan van ’n Afrikaanse teaterlegende en ikoon. Marius Weyers is in 2021 vereer deur die SA Akademie vir sy uitsonderlike bydrae tot die rolprent- en TV-kuns. Daarna het hy aangekondig dat hy aftree ná 55 jaar in die bedryf … Read more

Mom, Dad. I’m Gay.

This unique book is a fresh revision and translation of Dr Brand Doubell’s previous publication, Pa, Ma. Ek is gay. Mom, Dad. I’m Gay. serves as a helpful guide to parents and family members of queer children. With a background in theology and being a queer himself, Dr Brand Doubell wrote this book to assist … Read more

Christian Nationalism and Anticommunism in Twentieth-Century South Africa 

The red peril is still fresh in the memory of many Afrikaners. This book, by Ruhan Fourie, examines how the Dutch Reformed Church (NG Kerk) played a significant role in developing and maintaining the fear of communism during the twentieth century. Following contemporary understandings of anti-communism as a fluid ideological stance, the book demonstrates that … Read more

Droomjagter 

Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf. Die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik tasbaar, al probeer albei dit ontken. Maar wanneer Renske stories begin hoor van die duiwel-in-die-bos … Read more

Duifeling 

Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is ’n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. En hoekom sy op Rooiduin bly, is ‘n selfs groter raaisel. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter … Read more

Liewe Heksie Vang Vis

Almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy haar besem in as ’n visstok. “Haai oe, dis vir my so lekker as ek ‘n vis vang. Dan sing ek sommer ‘n liedjie en die vis wil saam sing. Ek weet, want sy bek gaan so oop en toe. Of dalk gaap hy, … Read more

Lollos Sirkus

Lollos kry ’n uitnodiging na die sirkus! Die Lalalanders is baie opgewonde. Hulle word betower deur al die spoggerige toertjies, akrobate wat tuimel deur die lug en die slim rob wat drie balle gelyk op sy neus kan balanseer! Maar o gits, die narre is weg met vakansie! Die sirkusmeester vra die Lalalanders om in … Read more

Kraal

Kraal is ‘n magiese verbeeldingsvlug van die outeur se voorgeslaglyn en ‘n poging om die wonde te genees van die nalatenskap van die “dop-stelsel”: ‘n kringloop wat generasies bruin families gevange hou.  Genre: Drama Rolverdeling | Cast: Jason Jacobs Konsep, skrywer en regisseur | Concept, writer and director: Jason Jacobs Verhoogbestuurder | Stage manager: Bamanya Yeko Beligting | Lighting: Bamanya Yeko Kostuums | Costumes: Julia Rosina … Read more

AFRIKAANS DIE TAAL VAN MY HART 2

Na die reuse sukses van Mathys Roets en Jacobus Silwer se 2023 produksie, Afrikaans die taal van my hart, kon hulle nie anders as om ‘n opvolg te doen nie! Daar is eenvoudig té veel gunsteling Afrikaanse liedjies uit ons almal se grootwordjare om by net een produksie in te sluit! Afrikaans, taal van my … Read more

Hans gee Herklaas horings

RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor. Teatergehore kry nou die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde … Read more

André Schwartz: Any Dream Will Do – My pad met Webber 

Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ’n persepsie dat André Schwartz en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is. Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. … Read more

Neil Sandilands & Die Band “Land & Sand”

Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands toer wéér die land plat met sy raakvat orkes Schalk Joubert, Frank Freeman & Ronan Skillen. Dié veteraan akteur van onder meer internasionale televisiereekse soos Sweet Tooth, The Flash, The 100, asook plaaslike reekse Die Groot Niks, Desert Rose & Sewende Laan, het geen bekendstelling nodig nie. As ’n vermaaklikheidster is hy elektries. … Read more

Joseph Clark – The Music of QUEEN 

Get ready to rock as “Joseph Clark – The Music of Queen” opens/hits the Vrystaat Arts Festival in July. With a career spanning across continents and captivating audiences worldwide, Joseph Clark is set to pay tribute to Freddie Mercury and the music of Queen in an unmissable showcase of talent and passion. This is your … Read more

100 jaar van fisioterapie

Fisioterapie as beroep word vanjaar ‘n honderd jaar oud. Ons vier die belangrikheid van dié beroep in samewerking met die befaamde sanger Mathys Roets, Koos Bierman, fisioterapeut in Bloemfontein, en Chris Broodryk, fliekkenner van Pretoria. Hierdie paneelgesprek gaan gepaard met ‘n verwante filmvertoning Stronger. Die gesprek sal handel oor hoe film ‘n mens se opinie … Read more

Ligte, Kamera, Lees: Nuwe boeke oor film

Drie onlangse filmboeke maak opslae. What Film is Good For (2023), met Martin P Rossouw as mede-redakteur, is ‘n filosofiese verkenning van die waarde van film, asook die waarde van die ervaring vir die kyker. Chris Vorster se Franz Marx: Uit die Perd se Bek (2022) is ‘n biografie van die beroemde Afrikaanse vermaaklikheidslegende. Akademikus … Read more

Vryvrees: Reguit oor Rillers

Filmkenners en entoesiaste Cilliers van den Berg en die Universiteit van die Vrystaat se Drama Departement alum Nic Beukes asook meesters student aan die Universiteit van die Vrystaat, DJ Kruger gesels oor die Horror film genre en waarom “Horror” nogsteeds een van die populerste film genres in die wereld is.  Die gesprekleiers gee insig  tot … Read more

2024 UFS Thought-Leader Series 

The 2024 South African elections saw the African National Congress (ANC) fall short of a majority. The way forward is not clear cut. What is evident is that the people have spoken; there is a need for effective leadership, and a stable government to serve the people’s interests. The questions in many circles are – … Read more

Radiodrama-werkswinkel met Dr Lelia Bester

“Ek verkies radio bo TV want die prentjies is beter” (Alistair Cooke). Televisie verskaf spesifieke beelde aan die kyker terwyl radio dit moontlik maak vir elke luisteraar om sy eie beelde te vorm. Radio het dus die potensiaal om miljoene beelde in die verbeelding van miljoene luisteraars te vestig en word daarom ook beskryf as … Read more

Riglyne tot resensies

Om filmkritiek toe te pas en films te resenseer, is vir enige kyker ‘n doeltreffende en bevredigende manier om verder betekenis te gee aan emosies, reaksies en refleksies op treffende kykstof. Deelnemers kan gerus vooraf die film The Sound of Freedom op Prime Video kyk aangesien hierdie film ‘n hoofverwysingspunt in die werkswinkel sal wees. … Read more

Aankoms, afskeid en vertrek – my vriendskap met Karel Schoeman

Fanie Viljoen vertel van sy vriendskap met Karel Schoeman: hoe hulle ontmoet het, die Oliewenhuis-gesprekke, die viering van sy nominasie vir die Nobelprys vir Letterkunde, ’n besoek aan die Jong Afrikaner-kunsuitstalling, sy belangstelling in films, kwinkslae, kwesbaarheid, ongesiene skryfwerk, en meer. Aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Vrystaat Werkgemeenskap.  Met: Fanie Viljoen Taal: … Read more

Karl Schoeman Gedenklesing 

Die Tsjeggiese skrywer, Milan Kundera, het eens opgemerk dat die einde van die romankuns as kunsvorm sal aanbreek wanneer romans nie meer deelneem aan die geskiedenis van die romankuns nie, wanneer romans bloot romanmatige lewensverhale of romanmatige joernalistiek of romanmatige belydenisse of romanmatige politieke argumente of romanmatige beskrywings van die dood van geliefdes of verlies … Read more

Etienne van Heerden 

Etienne van Heerden word vanjaar 70. Hy het ’n belangrike deel van sy grootwordjare op plase in die Graaff-Reinet- en Cradock-distrikte deurgebring, ’n ervaring wat neerslag vind in die wyse waarop die Karoo meermale as ’n soort protagonis in sy prosawerk opduik. Sy hoërskool- en studentejare bring hy op Stellenbosch deur. Hy kwalifiseer aanvanklik as … Read more

1

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar twee mense wat so lief was vir mekaar dat hulle oornag fisiek aan mekaar vasgegroei het. Met die “vassittery” word dié twee so gatvol vir mekaar dat hulle besluit om liewer te skei … maar watter een sal oorleef? Dié tong-in-die-kies-parodie ondersoek die tema van liefde en … Read more

Droomwerk

Die Woordveertjie-paneel se kommentaar: “Droomwerk sluit aan by ’n brandende hedendaagse Suid-Afrikaanse diskoers waaroor nog nie naastenby uitgepraat is nie, naamlik ons begrip van ons kollektiewe (en individuele) verlede en aandadigheid om ons hier en nou te verstaan.”   “Dis ’n spirituele geleentheid. Dis ’n ritueel om verkenning. Dis ’n uitnodiging om na binne te … Read more

Stories in die wind 

Tien verhale wat die minder-bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Dit is waar die … Read more

Memoires van jou moeder  

Hierdie selfskryf-nalatenskapjoernaal is saamgestel deur Anné Pretorius en verskaf ‘n wegspringplek vir elke moeder om haar lewensverhaal aan haar kind te vertel. Haar eie ma se joernaal is ná haar skielike dood Anné se kosbaarste besitting en met Memoires wil sy dit vir ander moeders makliker maak om te onthou en te skryf. Die gids … Read more

Voorblad 

‘n Misdaadroman vol intrigue en afdraaipaaie wat die leser op die punt van sy stoel hou. Wanneer die liggame van twee vooraanstaande sakemanne binne ‘n week na mekaar in hul motors aangetref word, is joernalis Alex Rheeder in albei gevalle eerste op die toneel. Die ondersoekbeampte, Kaptein Harold Beukes, wil weet waar Rheeder sy inligting … Read more

Anton Rupert 

Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was ’n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt-groep word uiteindelik ’n wêreldleier in onder meer luukse goedere. Wat was Rupert se geheim? Rupert … Read more

Prisoners of Jan Smuts 

Equally skilled in different trades than in the art of love, the Italian prisoners-of-war (POWs) who were incarcerated in South Africa during the Second World War are a source of great fascination to this day. The first Italian POWs arrived in the Union of South Africa in early 1941, most of them being held in … Read more

Sy is veilig 

Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, ’n organisasie in Suid Afrika wat mensehandel beveg. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop. Daagliks betree hulle die donker … Read more

Palestine. Sights on the current state, struggles, and solutions

After a tumultuous year of war, what are the prospects of freedom, peace, and nation rebuilding? What role did South Africa play in making a case at the world court?  With: Marthie Momberg, Farid Esack, Hussein Solomon, and Theo Neethling Language: Tweetalig I Multilingual Duration: 60 min Price: R40 Place: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) Time: 4 Jul 13:30  Buy Tickets

Queer in Afrikaans: Verskynsels en neigings in die literatuur  

‘n Blik op die Afrikaanse queer-letterkunde landskap. Wat is die belangstelling, verdraagsaamheid en toekoms van queer-skrywers en queer-stories? Met: Neil Cochrane, Pieter Odendaal, Ilse de Korte en Jonathan Amid Taal: Afrikaans  Tydsduur: 60 min Prys: R40 Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) Tyd: 3 Jul 14:00 Koop Kaartjies

Sieninge oor die standaardisering van Bruin Afrikaans 

Is dit belangrik om Bruin Afrikaans te standaardiseer en is gestandaardiseerde taal steeds relevant? Woon die gesprek by en neem deel aan die diskoers oor die akademiese toekoms van Bruin Afrikaans. Met: Hein Willemse, Wannie Carstens en Deidré Jantjies Taal: Afrikaans  Tydsduur: 60 min Prys: R40 Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) Tyd: 5 Jul 13:30  Koop Kaartjies

Coloured: How Classification Became Culture 

Coloured as an ethnicity and racial demographic is intertwined in creating the South Africa we have today. Yet, coloured communities are often disdained as people with no clear heritage or culture — “not being black enough or white enough”. Coloured challenges this notion and presents a different angle to that narrative. It delves into the … Read more

Wat verkies jy? ‘n Refleksie op die 2024-verkiesing 

Na aanleiding van die 2024-nasionale verkiesing, word daar in retrospek na die aanloop en resultate van die verkiesing gekyk. Met: Ruda Landman, JP Landman, Mcebisi Ndletanyane, Ina Gouws Taal: Tweetalig / Multilingual Tydsduur: 60 min Prys: R40 Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) Tyd: 6 Jul 13:30  Koop Kaartjies

P.G. du Plessis 

P.G. du Plessis sou vanjaar 90 geword het. Hy begin sy professionele loopbaan as onderwyser en dosent in Johannesburg. Daarna word hy ’n navorsingsdirekteur en senior koerantjoernalis te Pretoria. Hierop volg ’n loopbaan as vryskutskrywer en deeltydse boer. Hy word ook aanbieder van besonder gewilde geselsprogramme en, gebaseer op vroeëre koerantrubrieke, skepper van die bekroonde … Read more

T.T. Cloete 

T.T. Cloete, oorlede in 2015, sou op 31 Mei vanjaar ’n eeu oud gewees het. Hy het op ’n plaas in die Vredefort-koepel grootgeword. Aan die begin van sy studentejare aan Tukkies doen hy polio op, die gevolge waarvan hy sy lewe lank sou voel. Hy sit sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir CHO … Read more

erf en elders 

Kleinboer se tweede digbundel, erf en elders, is in Julie 2023 gepubliseer. Daarin skryf hy oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef, oor herinneringe aan sy kinderjare, en sy avonture in die underbelly, asook oor die verliese wat die dood van geliefdes meebring.  Met: Fanie de Villiers, Willem van der Berg Taal: Afrikaans … Read more

Kinderlê 

In Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, liefde en erotiek en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. ’n Afdeling in die … Read more

Vers & kapittel II 

Aan baie boeke maak, kom geen einde nie, sê die Prediker, en studie is ’n vermoeiing van die vlees. Dit mag waar wees, maar vir Daniel Hugo was skryf en lees nog altyd ’n vreugde vir die gees. Hy is al ’n halfeeu lank besig met boeke maak en tekste ontleed. In hierdie tweede bundeling … Read more

Skapie-Mê 

In die boek, Goeie vriende gee om, word ‘n platform geskep waardeur kinders bemagtig word om grense in hul vriendskappe te stel. Met praktiese voorbeelde en kleurvolle illustrasies word kinders gelei oor watter gedrag nie aanvaar behoort te word nie. Mamma-Mê help vir Skapie-Mê om die streep te trek. Met: Perle du Plessis en Tamsyn … Read more

ek en jy bestaan nie 

Deesdae voel ek in my derms op nagte soos dié  hoe luuks en sag die tuin om my lê hoe uitspattig   ons middelklastuinmeubels in die maanskyn skynheilig  kringetjie hou langs die blinkswart altaar   van die Weber  waaruit die rook van dooie diere  naweke krul maar die offers  geen gode meer behaag nie   … Read more

Kalahari Waarheid 

Om aandag op een van ons eie inheemse volke te vestig, het die SBA (Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans) besluit om ‘n lekkerleesboek oor die Kalahari-Boesmans as Suid-Afrika se Eerste Nasie uit te gee. Kalahari Waarheid is ‘n Afrikaans-verwerkte aanpassing van die boek Kalahari RainSong wat in 2004 deur die Universiteit KwaZulu-Natal Press uitgegee … Read more

Amanda Strydom- Amber / Ombré

Amber verwys na ‘n oranjebruin edelsteen, óf beteken “vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig”. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Strydom, Rall en Mouton weef in hierdie kabaret as’t ware ‘n klank-en-woordkleed met musiek en poësie. Amber / Ombré is vereer met die Woordtrofee by die Toyota Woordfees en … Read more

Omhoog

Wat gebeur as diegene wat jy vertrou en liefhet die monsters is waarteen jy gewaarsku is? ‘n Partytjie ontaard in ‘n nagmerrie wanneer ‘n verskriklike ongeluk ‘n groep vriende op die dak van ‘n wolkekrabber gestrand laat. Terwyl die spanning hoog loop en hul bloed kook, word elkeen van die vriende gedwing om sy verhouding … Read more

Jak de Priester – Hartkamer

Jak de Priester stel ná vier jaar ’n nuwe album, getiteld Hartkamer, bekend. Onder in sy woonhuis in Somerset-Wes het hy sy studio omskep in ’n intieme, kreatiewe ruimte waar hy sy liedjies skryf en gereeld laatnag-gigs vir ’n gehoor van 20 mense aanbied. Vandaar die titel: Hartkamer. Hy stel sy nuwe album bekend en … Read more

Margaretastraat

Jannie vertel van die legendariese “liedjie-aande” in 1981 en 1982 by sy huis in Margaretastraat 28, Pretoria. Digter-sangers soos Koos du Plessis, Coenie de Villiers, Lucas Maree en Jannie du Toit het aspirantskrywers en -sangers geïnspireer met Afrikaanse musiek wat herinner het aan die folk-musiek van die jare sestig. Lucas Maree het tydens ’n liedjie-aand … Read more

Vier Panado’s en ‘n Chardonnay

In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek is bang vir *****, vier Elzabé Zietsman haar en haar mede-Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. Val ons, staan ons op. Word die mat onder ons uitgeruk, maak ons bolmakiesie en land op ons voete. In ‘n veranderende wêreld pas ons aan. As … Read more

Destination Baroque: A Backward Journey with Organ and Piano

Experience Destination Baroque, a journey backward through time. Isabelle van Rensburg and Carin van Graan bring popular compositions to life with the unique combination of organ and piano. From What a Wonderful World to The Arrival of the Queen of Sheba, come and witness artistry bridging centuries. An unforgettable experience awaits!  Genre: Klavier – Klassiek … Read more

Waansin

’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure.  Genre: Drama Rolverdeling | Cast: Carin Bester Skrywer | Writer: Carin Bester … Read more

The memories we keep are the ones stuck to the soles of our feet  

The memories … is a physical theatre performance originally created in response to Cecil Skotnes’ painting “The Last Supper”. The narrative links the painting’s Judeo-Christian mythology to the current global moment by looking at the impact of wars, the politics of mobility imposed by nation states, and the plight of those forgotten in the aftermath. … Read more

Boeremusiek Roccostyl

So klassiek soos ’n gestyselde voortrekkerkappie en so vars soos ’n melktert uit die oond toor klavierspeler Rocco de Villiers met “boereclassics” in eg Rocco-styl met treffers soos Die ou waenhuis, Koekoekwals, Hartseerwals, Outa in die langpad, Kalfiewals, Umfaan en Keurspel van Jim Muller. Oudergewoonte saam met Lizelle le Roux op viool en Hansie Roodt … Read more

Stuur Groete vir die Moot

In Stuur Groete vir die Moot kyk ‘n siniese jong man vyftien jaar nà ‘n verwoestende tragedie terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot ‘n plofbare situasie waarin sy gesin hulself bevind het. Ons pak tasse, chassé-chassé deur die grapevine … en “boom”! Moenie hierdie kragtige debuut … Read more

SEE MUUR

SEE MUUR is ‘n roerende eenpersoonvertoning oor die onverbiddelikheid van verlies en rou. Alex se lewe lê aan skerwe nà ‘n onbeskryflike tragedie plaasvind teen die agtergrond van die lieflike, dog gewetenlose see. Hierdie fynbesnaarde, emosionele narratief met onverwagse oomblikke vol humor, sleur jou mee op ‘n hartverskeurende reis.  Genre: Drama – Eenmanvertoning | One-man show  Rolverdeling … Read more

Routrip

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te … Read more

Ouma is op pad

Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk … Read more

Ons Wag vir Godot

‘n Skreeusnaakse tragikomedie waarin niks gebeur nie – twee keer. Die eerste keer opgevoer in Afrikaans. Twee mans wag langs ‘n verlate pad en verwyl die tyd met speletjies, redenasies, en deur hoede uit te ruil. Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Waarvoor wag jy?   Debuut | Debut … Read more

Madame Pylinska en die Geheim van Chopin

Madame Pylinska en die Geheim van Chopin is die Franse skrywer Eric-Emmanuel Schmitt se beskrywing van klavierlesse by ‘n Poolse onderwyseres in Parys. Madame Pylinska het haar eie idee oor die soort oefeninge wat haar studente se tegniek sal verbeter, veral wanneer dit kom by Chopin. Schmitt besef uiteindelik dat sy hom eintlik leer oor … Read more

Byster

Byster is die storie van ’n jong vrou wat sukkel om 2023 te navigeer. Sy’s regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. Sy sê kaalvuis wat sy dink, wonder wat dit beteken om vrou te wees en vra haarself af of sy regtig ’n Afrikaner genoem kan word. Sy weet dit nie, maar … Read more

Alles tot nou

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvroustuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van tien verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie vertoning is ‘n tell-all propvol humor en deernis en ‘n kykie na Aletta se lewe … Read more

Dewald is nie oukei nie

Dewald is nie oukei nie is ‘n gruverhaal van depressie en die onkonvensionele maniere van treur. Dit speel af teen die agtergrond van die Covid-19 pandemie en die lewe nà die landwye inperking. Lorrie word aangestel as Dewald se versorger na sy onsuksesvolle selfdoodpoging en bevind haarself in ‘n afwaartse spiraal wanneer sy Dewald help om … Read more

Livin’ Leonard’s Gun

A wounded gunslinger finds his way to a small church in the lawless Wild West where he meets a young woman. During this seemingly chance meeting, in which he takes her as his hostage, both are forced to confront their pasts in a story that looks at sacrifice, redemption, forgiveness, and hope.  Debuut | Debut Genre: Drama … Read more

My Fellow South Africans

My Fellow South Africans is a multi-sketch, satirical revue in the tradition of the award-winning Pay Back the Curry, Bafana Republic, and State Fracture. Winner of the 2023 Woordfees Trophy for Best Solo Performance.  Genre: Eenvrouvertoning | One-woman Show Rolverdeling | Cast: Kim Blanche Adonis Regisseur | Director: Mike van Graan Skrywer | Writer: Mike van Graan Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Artscape and University … Read more

SCOTOMA

How I see it, makes it true to me … Inspired by a DK Photography exhibition title, Scotoma, the play seeks to address perspective as a subjective truth. Set in the consultation room of a clinical psychologist; Philemon helps his clients with care and professionality. A day spent in his life may reveal secrets hidden … Read more

The Story of Fire

The Story of Fire is an enchanting fire-theatre show that will have you and your family mesmerised. Selah weaves dance, flames, storytelling, and music into an unforgettable performance that is accessible for all ages to enjoy. With sold-out shows at National Arts Festival, this one is a must see!     Genre: Eenvrouvertoning – Uitvoerende kuns | One-woman Show – … Read more

Tot die dood ons skei

Dis 2020 – die toiletpapier-dorsjaar. Julie is die eienaar van ‘n multifunksionele besigheid wat enige funksie denkbaar in haar agterplaas moontlik maak. Julie se plan om vandag van haar skoonma afskeid te neem, word omver gegooi wanneer Ouma Sally onverwags haar eie begrafnis gatecrash. Julie kan darem steeds die begrafnisblomme gebruik as die bruid – … Read more

Bloedsusters

Welkom by die Rooi Tent, ʼn metaforiese spasie waar vroue bymekaarkom om hulself te herontdek en hul vroulikheid te vier. Vanaand loop die spanning hoog wanneer die susters van die tent se huwelike, sekslewens en finansies op die spel is – hulle moet net Moeder Natuur se finale toets deurstaan.  DEBUUT | DEBUT Genre: Komedie | Comedy … Read more

Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood ‘n Jaar Later

Die Afrikaner-generasie-bagasie verpak in ‘n tragikomedie. ‘n Jaar nà Pa se dood kuier drie sibbe by hul weduweemoeder – ‘n somber terugkeer na die vervreemde ouerhuis waar hul kinderjare steeds in die mure fluister. ‘n Ma, ‘n Kroonprins, ‘n Teleurstelling, ‘n Engel, ‘n Bedreiging en ‘n Struikeling langs ‘n tafel; elk daarop uit om tussen … Read more

The Old Man Who Thought He Had a Dog

Embark on a hilariously absurd train odyssey with a curmudgeonly old man, determined to break free from his melancholic monotony by consulting his ever-perceptive canine companion.  A captivating cast of strangely familiar yet peculiar individuals, from the enigmatic French conductor to the alluring prostitute. In this liminal realm, memories, dreams, desires, and haunting shadows converge, … Read more

Die Eks-Boyfriend Uitverkoping 

‘n Skreeusnaakse en aangrypende komedie oor hoe om sentimentele waarde in harde kontant te omskep. Haley het skuld. Sy besluit om die goed wat haar eks-boyfriends agtergelos het, te verpand. Maar hoeveel moet sy vra vir elke item? En kan haar ervaring van die verhouding ook by die prys ingereken word?  Debuut | Debut Genre: Komedie – … Read more

Hoor jy die water?

Die toneelstuk Hoor jy die water? maak gebruik van Afrikaanse poësie om die storie te vertel van ‘n vrou wat gereedmaak vir ‘n aandjie uit. Sy praat oor kinderlike onskuld, die pyn van grootword en gevoelens van vervreemding. Aan die einde van die toneelstuk word die gehoor gelaat met die vraag, waarheen is sy regtig … Read more